wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Wiskunde Gr.6 Heelgetalle

Total questions: 15

Worksheet time: 10mins

Name
Class
Date
1.

Watter van die volgende versamelings is telgetalle?

a)

{ 1, 2, 3, 4, 5, ...}

b)

{ 0, 1, 2, 3, 4, ...}

2.

Watter van die volgende versamelings is ewegetalle?

a)

{ 2, 4, 6, ...}

b)

{ 0, 1, 2, 3, 4, ...}

c)

{ 44, 46, 48, 49, 50, ...}

d)

{106, 110, 114, 118,...}

3.

Merk al die versamelings wat net onewe natuurlike getalle bevat.

a)

{ 13, 17, 21, ...}

b)

{ 0, 1, 3, 5, ...}

c)

{ 45, 55, 65, 77, 80, ...}

d)

{327, 329, 331, 335,...}

4.

Merk al die versamelings wat net priemgetalle bevat.

a)

{ 1, 2, 3, 5, 7, ...}

b)

{ 13, 17, 19, ...}

c)

{ 2, 3, 5, 7, 11, ...}

d)

{23, 25, 31, 33 ...}

5.

Watter van die volgende pare is spieëlgetalle?

a)

45; 54

b)

88; 89

c)

43; 34

d)

22; 23

6.

Watter een is die kleinste priemgetal?

a)

1

b)

2

c)

3

7.

Noem die enigste ewe priemgetal.

(a)  

8.

Wat is die plekwaarde van die 4 in die getal 6 451

a)

Tiene

b)

Honderde

c)

Tiendes

d)

Honderdstes

9.

Gee die getalwaarde van die 3 in die volgende getal: 13 785

a)

Duisende

b)

3 000

c)

3

10.

Wat is die getalwaarde van die 4 in die getal 6 451?

a)

4 000

b)

Honderde

c)

400

d)

Honderdstes

11.

Wat is die syferwaarde van die 5 in die getal 3 756?

(a)  

12.

Merk al die feite wat waar is van die 2 in die getal 12 736?

a)

Syferwaarde: 2 000

b)

Getalwaarde: 2 000

c)

Syferwaarde 2

d)

Plekwaarde: Duisende

e)

Plekwaarde: TIenduisende

13.

Merk al die versameling wat net saamgestelde getalle bevat.

a)

{ 4, 14, 24, 25, 67 ...}

b)

{ 12, 14, 15, 16, 19, ...}

c)

{ 2, 4, 6, ...}

d)

{123, 321}

14.

Watter getalle is deelbaar deur twee?

a)

Onewegetalle

b)

Ewegetalle

15.

Gee die eerste getal van die versameling natuurlike getalle?

(a)