Font size
WorksheetsWiskunde Gr.6 Afronding
Total questions: 10
Worksheet time: 20mins
36 afgerond tot die naaste 5
40
30
35
164 afgerond tot die naaste 5
(a)
388 afgerond tot die naaste 5
380
385
390
Rond 3 684 af tot die naaste honderd
3704
3600
3700
4000
Rond 23 461 af tot die naaste duisend
(a)
Riaan koop lekkers vir N$54, 32 en koeldrank vir N$24, 69. Rond beide getalle af tot die naaste dollar en bereken hoeveel het hy naastenby altesaam uitgegee.
N$78,00
N$80,00
N$79,00
Die boer se watertenk kan 5 000 liter bevat, maar het 'n lekplek. Hy kan 325,45 liter nie benut nie. Bereken hoeveel water sy tenk nog kan hou, afgerond tot die naaste honderd liter.
4 674,54 liter
4 700 liter
4675 liter
4 600 liter
Rond 273, 861 af tot die naaste honderdste.
200 000
300,000
273, 86
273,861
Rond 425,88 af tot die naaste tiende.
430
425,9
430,88
425,80
Dis 500 km van die plaas tot by die wildtuin. Die naaste dorp is 350, 22 km van die plaas af. Hoeveel kilometer moet daar nog gery word tot by die wildtuin afgerond tot die naaste kilometer?
350 km
149.78 km
150 km
850 km
