wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Zackie Mostert en die ongelooflike kulkunsie Hfs 2

Total questions: 15

Worksheet time: 12mins

Name
Class
Date
1.

Zackie het .... hare.

a)

donker

b)

bruin

c)

blonde

2.

Zackie het .... oë.

a)

blou

b)

groen

c)

bruin

d)

grys

3.

Wat laat Zackie in sy eerste toertjie verdwyn? 'n ...

a)

haas

b)

hoed

c)

albaster

d)

mantel

4.

Die Afrikaanse woord vir "disappear" is ...

(a)  

5.

Waar haal Zackie die albaster uit? Sy (a)   se sak.

6.

Wie se boks met towertoertjies was dit?

a)

Zackie se ma s'n.

b)

Zackie se oupa s'n.

c)

Zackie se pa s'n.

d)

Zackie se oom s'n.

7.

Skryf die sin in die ontkennende vorm.

Jy mag vir iemand sê.

(a)  

8.

Zackie leer hoe om die kulkunsies te doen uit die (a)   wat hy lees.

9.

Wat noem ons die persoon wat die kulkunstenaar help met die toertjies?

(a)  

10.

Zackie kon die albaster laat verdwyn, want daar was 'n ... in die glasie.

(a)  

11.

Wat is in Vincent se boekie? Voltooi: Vreeslike (a)  

12.

Wie het die "Statue of Liberty" laat verdwyn?

(a)  

13.

Zackie dink Vincent se boekie is ....

a)

interessant

b)

vervelig

c)

oulik

14.

Zackie sê "yuck" omdat Harry se vrou hom voor baie mense .... het.

a)

gesoen

b)

soen

15.

Zackie wil geld maak om 'n (a)   te koop.