wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Graad 4 Afrikaans Quiz

Total questions: 20

Worksheet time: 10mins

Name
Class
Date
1.

Wie is jou ma se ma?

a)

oupa

b)

ouma

c)

tante

d)

vriendin

2.

Hoe laat?

a)

twintig-oor-twaalf

b)

vier-uur

c)

vieruur

d)

vyfuur

3.

a)

troeteldier

b)

kok

c)

hoender

d)

rooi hennetjie

4.

Watter kleur is Zackie se huis?

a)

blou

b)

rooi

c)

geel

d)

wit

5.

Zackie se beste vriend is?

a)

Anton

b)

Vincent

c)

Alec

d)

Amokelani

6.

Wat is die werkwoord?

Mev. Nair is baie moeg.

a)

Nair

b)

baie

c)

is

d)

Mev.

7.

Kies die korrekte sin.

a)

Mark speel in die tuin.

b)

Mark in die tuin speel.

c)

mark speel in die tuin

d)

Speel in die tuin Mark.

8.

Wat is die korrekte nommer?

64

a)

vuur en sesty

b)

sestig- vier

c)

vier-en-sestig

d)

vier-sestig

9.

Wie is die boelie in die Zackie boeke?

a)

Yolanda

b)

Mika

c)

Anton

d)

Vincent

10.

Watter sin is korrek?

a)

Zackie het sy boek gelees.

b)

Zackie het sy boek ge lees.

c)

Zackie lees sy boek gehet.

d)

Zackie sy boek gelees.

11.

Wolraad Woltemade was 'n _________.

a)

oupa

b)

held

c)

perd

d)

onderwyser

12.

Wat eet ons vir ontbyt?

a)

What will bite us?

b)

Where is breakfast?

c)

What are we eating for breakfast?

d)

Hoekom byt on ont?

13.

Wat is die werkwoorde?

Hy het sy boek gelees.

a)

boek gelees

b)

het gelees

c)

gelees

d)

het

14.

Watter kleur is Rooikappie se mantel?

a)

oranje

b)

swart

c)

rooi

d)

blou

15.

Wat is in die prentjie?

a)

honde

b)

trappies

c)

vriende

d)

huis

16.

Wat is die korrekte toekomende sin?

a)

Hy sal sy huiswerk doen.

b)

Hy is sy huiswerk doen.

c)

Hy werk by die huis.

17.
a)

duif

b)

haan

c)

hoender

d)

kalkoen

18.
a)

kombuis

b)

badkamer

c)

eetkamer

d)

winkel

19.

Wie is ek?

a)

onderwyseres

b)

verpleegster

c)

tandarts

d)

dokter

20.

Watter liggaamsdeel?

a)

arm

b)

knie

c)

knee

d)

nek