WorksheetsGr. 1+2 Afrikaans FAL Reading
Total questions: 13
Worksheet time: 10mins
She reads.
Sy loop.
Hy slaap.
Sy lees.
Ek skryf.
Our brother.
Hulle boetie.
My pa.
Ons boetie.
Ons sussie.
My shirt is red.
My skoene is blou.
My hemp is rooi.
My handskoene is groen.
My kouse is rooi.
They walk.
Hulle loop.
Hulle hardloop.
Ons loop.
Hy lees.
My eyes are (is) blue.
My oog is blou.
Hulle oë is bruin.
My ore is geel.
My oë is blou.
This is my yellow dress.
Dit is my groen jas.
Dit is my geel rok.
Daar is my geel rok.
Dit is my grys hemp.
There stands my grandad.
Dit is my oupa.
Daar staan my oupa.
My oupa staan daar.
Hy is my oupa.
I jump in (in) my purple shoes.
Ek spring in my pers skoene.
Ek hardloop in my swart kouse.
Ek loop in my pers skoene.
Ek spring in my pers kouse.
The jacket is (is) black.
Dit is 'n swart jas.
Die hemp is wit.
Dit is grys.
Die jas is swart.
The baby sleeps.
Die baba staan.
Daar slaap boetie.
Die baba slaap.
Dit is my baba.
They can speak Afrikaans.
Julle praat Afrikaans.
Jy is Afrikaans.
Hulle kan Afrikaans praat..
Ons praat in Afrikaans.
I walk in my black shoes.
Ek hardloop in my swart romp.
Ek spring in my wit kouse.
Ek loop in my wit hemp.
Ek loop in my swart skoene.
She lies on the bed.
Sy lê op die bed.
Hy slaap op die matrass.
Jy lê op die bed.
Hy lê op die bed.
