wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Verlede tyd Hersiening

Total questions: 25

Worksheet time: 36mins

Name
Class
Date
1.

My tannie bak elke week koek.

a)

My tannie het elke week gekoek.

b)

My tannie het elke week koek gebak.

2.

Ek draf elke dag om fiks te word.

a)

Ek het elke dag om fiks te word gedraf.

b)

Ek het gedraf elke dag om fiks te word.

c)

Ek het elke dag gedraf om fiks te word.

3.

Die leerders tel al die papiere op.

a)

Die leerders het al die papiere op getel.

b)

Die leerders het al die papiere op gehad.

c)

Die leerders het al die papiere opgetel.

4.

Julia tel haar raket op.

a)

Julia het haar raket op getel.

b)

Julia het haar raket opgetel.

5.

Die matrieks trek hulle baadjies aan.

a)

Die matriek het hulle baadjies aangetrek.

b)

Die matriek het hulle baadjies aan getrek.

6.

Ek pomp die netbalbal op.

a)

Ek het die netbalbal op gepomp.

b)

Ek het die netbalbal opgepomp.

7.

Die juffrou haal haar boeke uit.

a)

Die juffrou het haar boeke uitgehaal.

b)

Die juffrou het haar boeke uit gehaal.

8.

Ek kom by die skool aan. (I arrive at school)

a)

Ek het by die skool aan gekom.

b)

Ek het by die skool aangekom.

9.

Ek skakel die ligte aan. (I switch on the lights)

a)

Ek het die ligte aan geskakel.

b)

Ek het die ligte aangeskakel.

10.

Sam geniet die hokkiewedstryd.

a)

Sam het die hokkiewedstryd geniet.

b)

Sam het die hokkiewedstryd gegeniet.

11.

Ek ontmoet my vriende by die winkelsentrum.

a)

Ek het my vriende by die winkelsentrum geontmoet.

b)

Ek het my vriende by die winkelsentrum ontmoet.

12.

Die vrou vertel 'n storie.

a)

Die vrou het 'n storie vertel.

b)

Die vrou het 'n storie gevertel.

13.

My sussie verkoop haar branderplank (surf board).

(a)  

14.

Die vakansie begin vanmiddag (this afternoon).

(a)  

15.

In die vakansie lê en slaap ons elke middag

a)

In die vakansie het ons elke middag gelê en geslaap.

b)

In die vakansie het ons elke middag gelê en slaap.

16.

Die meneer loop en sing in die gange.

a)

Die meneer het in die gange geloop en sing.

b)

Die meneer het in die gange geloop en gesing.

17.

Ons sing en dans op die verhoog.

(a)  

18.

Ek draf en swem op die strand.

a)

Ek het op die strand gedraf en swem.

b)

Ek het op die strand gedraf en geswem.

19.

Ek teken en oefen by die huis.

a)

Ek het by die huis geteken en oefen.

b)

Ek het by die huis geteken en geoefen.

20.

My ouma sny en kleur haar hare. (My granny cut and color her hair.)

(a)  

21.

Christina is baie opgewonde.

(a)  

22.

Ella het 'n nuwe rok.

(a)  

23.

Die seun staan onder die boom.

(a)  

24.

Chelsea is moeg daarom neem sy ʼn middagslapie.

(a)  

25.

Nadia lag kliphard, want Lucy vertel ʼn snaakse grappie.

a)

Nadia lag kliphard, want Lucy het ʼn snaakse grappie vertel.

b)

Nadia het kliphard gelag, want Lucy het ʼn snaakse grappie vertel.