Font size
WorksheetsIndirekte Rede en Vrae
Total questions: 22
Worksheet time: 22mins
Sara sê: "My hond hou daarvan om te gaan stap."
Sara sê dat sy hond daarvan hou om te gaan stap.
Sara sê dat haar hond daarvan om stap te gaan hou.
Sara sê dat my hond daarvan hou om te gaan stap.
Sara sê dat haar hond daarvan hou om te gaan stap.
Calvin vra: "Wat maak ek op hierdie pragtige dag hier?"
Calvin vra wat hy maak hier op hierdie pragtige dag.
Calvin vra wat hy op hierdie pragtige dag hier maak.
Calvin vra of wat maak hy hier.
Calvin vra wat hy op hierdie pragtige dag hier maak?
Alle vraagwoorde is ook (a) van groep 3.
Are more questions created by question words than by verbs?
yes
no
Jay vra: "Kan ek jou Superman, Batman, Ironman, Spiderman wees?"
Jay vra kan hy jou Superman, Batman, Ironman, Spiderman wees?
Jay vra of ek kan jou Superman, Batman, Ironman, Spiderman wees?
Jay vra of hy jou Superman, Batman, Ironman, Spiderman kan wees.
Jay vra of jou hy Superman, Batman, Ironman, Spiderman wees kan.
Die seuns sê: "Ons gaan pouse sokker speel."
Die seuns sê dat hulle pouse sokker gaan speel.
Die seuns sê dat julle pouse sokker gaan speel.
Die seuns sê dat hulle pouse gaan sokker speel.
Die seuns sê dat hulle pouse sokker speel gaan.
Die meisie skree: "Dit is nie snaaks nie!"
Die meisie skree dat snaaks dit nie is nie.
Die meisie skree dat dit nie snaaks is nie.
Die meisie skree dit nie snaaks is dat nie.
Die meisie skree dat snaaks dit nie is nie.
In the previous question the girl was upset because...
she had a peanut butter sandwich for school lunch.
she loves peanut butter sandwiches.
her mom put a peanut butter sandwich in a KFC box.
she hates KFC.
Die juffrou sê: "Julle het môre 'n toets."
Die juffrou sê hulle dat het môre 'n toets.
Die juffrou sê dat hulle môre het 'n toets.
Die juffrou sê dat hulle môre 'n toets het.
Die juffrou sê hulle het môre 'n toets het.
Die skoolseun vra (a) hy na die badkamer mag gaan.
Die sanger sê: "Ek en my skoonma woon in 'n woonwa."
Die sanger sê dat ek en sy skoonma woon in 'n woonwa.
Die sanger sê dat hy en my skoonma in 'n woonwa woon.
Die sanger sê dat hy en haar skoonma woon in 'n woonwa."
Die sanger sê dat hy en sy skoonma in 'n woonwa woon.
Die sanger sê: "Ek en my vet pel bly in 'n woonstel."
Die sanger sê hy en my vet pel in 'n woonstel bly.
Die sanger sê dat hy en sy vet pel in 'n woonstel bly.
Die sanger sê dat hy en haar vet pel bly in 'n woonstel.
Die sanger sê ek en my vet pel in 'n woonstel bly.
Diep, diep in 'n donker bos, in 'n hol boomstomp, net onder 'n blaar, woon die (a)
Die Babalela sê: "Ek is 'n Babalela."
Die Babalela sê dat ek is 'n Babalela.
Die Babalela sê dat hy is 'n Babalela.
Die Babalela sê dat sy is 'n Babalela.
Die Babalela sê dat hy 'n Babalela is.
Die bobbejaan sê: "Ek is moeg."
Die bobbejaan sê dat hy moeg is.
Die bobbejaan sê dat haar moeg is.
Die bobbejaan sê dat my moeg is.
Die bobbejaan sê dat julle moeg is.
Yoda sê: "Ek kan Vrydag ruik."
Yoda sê dat Vrydag hy kan ruik.
Yoda sê dat ek Vrydag ruik kan.
Vrydag sê dat hy Yoda kan ruik.
Yoda sê dat hy Vrydag kan ruik.
Homer vra: "Waar was jy Bart ..."
(a)
Die kelner vra: " Het julle taco's bestel?"
Die kelner vra of het julle taco's bestel.
Die kelner vra of hulle tacos bestel het.
Die kelner vra wat hulle bestel het.
Die kelner of hulle taco's het bestel vra.
Jon vra: "Kan ek die helfde van die donut kry?"
Jon vra of hy kan die helfde van die donut kry.
Jon vra of hy die helfde van die donut kan kry?
Jon vra of hy die helfde van die donut kan kry.
Jon vra of kan ek die helfde van die donut kry.
Garfield sê: "Jy het jou opgerolde koerant."
Garfield sê dat hy jou opgerolde koerant het.
Garfield sê dat hy my opgerolde koerant het.
Garfield sê day hy haar opgerolde koerant het.
Garfield sê dat hy sy opgerolde koerant het.
Which is the best Cartoon strip?
Garfield
Calvin and Hobbes
Snoopy
Peanuts
This is a ...
(a)
