wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Database - Table

Total questions: 8

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Wat is 'n tabel ?

a)

'n Struktuur wat data in rye en kolomme organiseer

b)

'n Tipe meubel waar jy objekte kan op sit

c)

'n Struktuur waar data lukraak georganiseer word

2.

Wat is 'n primêre sleutel ?

a)

Sleutel wat enige slot kan oop sluit

b)

Unieke waarde in databasis wat gebruik word om elke rekord te identifiseer

c)

'n Tipe wagwoord

d)

Databasis inskryf informasie

3.

'n Databasis feld is opgemaak van 'n (a)   feit.

4.

Watter van hierdie volgende opsies word gebruik om data in te voeg of verander

a)

Datasheet View

b)

Design View

c)

3D view

d)

Extra view

5.

Wat is 'n rekord in databasis?

a)

Dit bevat al die data van 'n spesifieke item in 'n databasis

b)

'n Rekord van misdade wat 'n persoon gepleeg het

c)

Geen van die bogenoemde nie

6.

Watter van die volgende data tipes sal jy gebruik om 'n datum in te vul?

a)

Yes/No

b)

Date/Time

c)

Autonumber

d)

OLE object

7.

Watter van die volgende data tipes sal jy gebruik om 'n persoon se ouderdom in te vul?

a)

Yes/No

b)

Number

c)

Date/Time

d)

OLE object

8.

Waar kan jy die veld grote van 'n feld verander?

a)

Database tools

b)

Field properties

c)

External data

d)

Indexes