Font size
WorksheetsMaterie en Materiale
Total questions: 13
Worksheet time: 9mins
All materie bestaan uit klein deeltjies. Hierdie deeltjies is .....
elemente
protone
atome
elektrone
Die volgende element kom as ‘n diatomiese molekule in die natuur voor:
stikstof
natrium
suurstof
chloor
Watter een van die volgende tipe deeltjies is die grootste?
proton
neutron
elektron
atoom
Die volgende deeltjie kom NIE in ‘n atoom voor nie:
elektron
proton
neutron
molekule
Watter van die volgende is ongelaai?
proton
elektron
neutron
atoom
Verbindings
seewater
koffie
natriumchloried
suurstofmolekuul
Mengsels
seewater
koffie
natriumchloried
suurstofmolekuul
Elektron word voorgestel deur ...
Protron word voorgestel deur ...
Kern word voorgestel deur ...
‘n (a) bestaan uit ‘n kern met protone en neutrone wat deur elektrone omring is.
(a) is ‘n versameling van identiese atome
Stikstof en Chloor is beide diatomiese molekule?
korrek
foutief
