Font size
WorksheetsGroen vlak 3 Les 4 aai_eeu woorde
Total questions: 10
Worksheet time: 12mins
Kies die klank wat korrek is om die woord te voltooi:
Die h___ het 'n groot vin op sy rug.
ooi
eeu
aai
Kies die klank wat korrek is om die woord te voltooi:
Die man staan buite en _____ heerlike vleis.
draai
braai
brooi
Kies die woord wat korrek is om die sin te voltooi:
Die man ______ kwaai op die hond wat sy kos gesteel het.
skroei
skraai
skreeu
Kies die woord wat korrek is om die sin te voltooi:
Die ________ vlieg oor die veld en maak 'n groot geraas.
sproei
spreeu
spraai
Kies die regte antwoord:
'n Dier wat hard brul, met lang maanhare.
zebra
leeu
slang
Kies die regte antwoord:
'n Voël met wit vlerke wat naby die see bly.
kraai
valk
meeu
Skryf die woord wat pas by die sin:
Hierdie dier is 'n soogdier. Hy het 'n groot vin op sy rug en kan baie gevaarlik wees.
(a)
Wat noem ons 'n swart voël wat 'n groot lawaai maak?
(a)
Wat noem ons die koue, wit ys wat mens in sommige lande in die Winter kry?
(a)
Vul die woord in wat ontbreek.
(Die woord het die aai klank in)
Die wind (a) deur die bome en beweeg die blare.
