wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Graad 6 Mnr Johnson

Total questions: 20

Worksheet time: 40mins

Name
Class
Date
1.

Die volgende woord beskryf nie vir Tabu die beste nie.

a)

Sterk

b)

Ongewild

c)

Verantwoordelik

2.

 14+34=\frac{1}{4}+\frac{3}{4}=  

a)

 24\frac{2}{4}  

b)

 11  

c)

 44\frac{4}{4}  

d)

 14\frac{1}{4}  

3.

  As jy 88  gelykop moet verdeel tussen 4 mense. Watter brenk gaan elkeen kry?\ As\ jy\ \frac{8}{8}\ \ gelykop\ moet\ verdeel\ tussen\ 4\ mense.\ Watter\ brenk\ gaan\ elkeen\ kry?  


a)

 08\frac{0}{8}  

b)

 88\frac{8}{8}  

c)

 18\frac{1}{8}  

d)

 28\frac{2}{8}  

4.

Die sjokolade het 6 blokkies. Jy moet dit gelykop verdeel tussen 12 mense. Hoeveel gaan elkeen kry?

a)

16\frac{1}{6}

b)

13\frac{1}{3}

c)

612\frac{6}{12}

d)

112\frac{1}{12}

5.

 12 + 25=\frac{1}{2}\ +\ \frac{2}{5}=  

a)

 310\frac{3}{10}  

b)

 35\frac{3}{5}  

c)

 35\frac{3}{5}  

d)

 610\frac{6}{10}  

6.

Waarvoor staan die afkorting : DBV

a)

Daar bestaan vee

b)

Diere bt veearts

c)

Dierebeskermingsvereniging

7.

Mense hou daarvan, maar diere nie

a)

Kos

b)

Vuurwerke

c)

Gaan stap

d)

Drukkies

8.

Wanneer was die eerste demokratise verkiesing?

a)

2018

b)

2022

c)

1965

d)

1994

9.

Jy kan nog nie stem nie. Hoekm nie?

a)

Ek is n Suid Afrikaanse burger

b)

Ek bly by my ouers

c)

Ek is nie 18 jaar oud nie

d)

Ek gaan skool

10.

Regrerdige handel is

a)

Werkers ontrong billike lone

b)

Kinders werk

c)

Arm mense kan nie betaal vir dienste nie

11.

Die volgende is grondstowwe

a)

Banke

b)

Steenkool

c)

fietse

d)

penne

12.

Wat beteken verruil ?

a)

om iets te gee

b)

om iets te ontvang

c)

om iets weg te gooi

d)

om iets te gee en iets terug te ontvang

13.

Wat sal die waarde van n tweedehondse BMW wees?

a)

R0 - R100

b)

R150 000 - R350 000

c)

R350 - R500

d)

R1000 - R5000

14.

Give the synonym for rise

a)

fly

b)

soar

c)

land

d)

wings

15.

I am a aeroplane. This is an example of

a)

Metaphor

b)

Alliteration

c)

Personification

16.

Where do an aeroplane deport and land?

a)

harbour

b)

tableview

c)

airport

d)

land

17.

Wie was Suid Afrika se eerste demokratiese verkose president ?

a)

Jacob Zuma

b)

Cyril Ramaphosa

c)

Nelson Mandela

d)

Julius Malema

18.

Die grooste party [politieke] in Suid Afrika is?

a)

DA

b)

ANC

c)

IVP

d)

ACDP

19.

101 + 2 - 2 =

a)

100

b)

102

c)

103

d)

101

20.

36 x 0 =

a)

1

b)

0

c)

36

d)

6