wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Lydende vorm

Total questions: 20

Worksheet time: 20mins

Name
Class
Date
1.

Die donkie skop die seun.

a)

Die donkie word die seun geskop.

b)

Die seun deur die donkie geskop word.

c)

Die seun sal word skop deur die donkie.

d)

Die seun word deur die donkie geskop.

2.

Die donkie sal die seun skop - Die seun sal deur die donkie geskop...

(a)  

3.

My ouma het pragtige truie gehekel.

a)

Truie het my ouma pragtige gehekel word.

b)

Pragtige truie is deur my ouma gehekel.

c)

My ouma is deur pragtige truie gehekel.

d)

Pragtige truie word deur my ouma gehekel.

4.

Ek sal jou trane vang.

a)

Jou trane is deur my gevang.

b)

Jou trane sal deur gevang word.

c)

Jou trane word deur my gevang word.

d)

Jou trane sal deur my gevang word.

5.

Ek sal jou oppas in die donker - Jy sal in die donker deur... opgepas word.

(a)  

6.

Die ou man het vis gevang.

a)

Vis is deur die ou man gevang.

b)

Vis is duer die ou man gevang.

c)

Vis is deur die ou man gevang

d)

Vis is deur die ou man gevang.

7.

Which word must you always put at the end of a future tense lydende sentence?

4 lines
8.

Die twee brandweermanne het die klein katjies gered.

a)

Die katjies is deur die brandweermanne gered.

b)

Die katjies word deur die brandweermanne gered.

c)

Die twee katjies is deur die twee brandweermanne gered.

d)

Die klein katjies is deur die twee brandweermanne gered.

9.

Ek het die man se snor herken - Die man se snor is deur my ...ken.

(a)  

10.

Die rugbyspeler sal die bal skop.

a)

Die rugbyspeler sal deur die bal geskop word.

b)

Die bal word deur die rugbyspeler geskop.

c)

Die bal sal deur die rugbyspeler geskop word.

d)

Die bal sal deur skop die rugbyspeler wees.

11.

Die dogtertjie eet 'n sjokoladeroomys.

Hierdie sin is in die... tyd.

a)

verlede

b)

toekomende

c)

verlede jaar

d)

teenwoordige

12.

Die piesangskil pootjie die man met die rooi broek.

a)

Die man met die rooi broek word deur die piesangskil gepootjie.

b)

Die man met die roei broek word deur die piesangskil gepootjie.

c)

Die man met die rooi brook word deur die piesangskil gepootjie.

d)

Die man met die rooi broek word deur die pisangskil gepootjie.

13.

Die tienjarige meisie sal trom speel - Trom sal... die tienjarige meisie gespeel word.

(a)  

14.

Die man ry skaatsplank.

a)

Skaatplank word deur die man ry.

b)

Skaatsplank is deur die man gery.

c)

Skaatplank word deur die man gery.

d)

Skaatsplank word deur die man gery.

15.

Die meisie oefen karate.

a)

Karafe word deur die meisie geoefen.

b)

Karate is deur die meisie geoefen.

c)

Karate word deur die meisie geoefen.

d)

Karate sal deur die meisie geoefen word.

16.

Die honger hond het die pienk spookasem geëet.

a)

Die honger hond is deur die pienk spookasem geëet.

b)

Die pienk spookasem is deur die honger hond geëet.

c)

Die pienk spookasem deur die honger hond geëet is.

d)

Die pink spookasem is deur die honger hond geeet.

17.

Die klein Duitse herdershond beskerm die oulike katjie.

a)

Die lelike katjie word deur die klein Duitse herdershond beskerm.

b)

Die klein Duitse herdershond word deur die oulike katjie beskerm.

c)

Die oulike katjie word deur die Duitse herdreshond beskerm.

d)

Die oulike katjie word deur die klein Duitse herdershond beskerm.

18.

Die jong man ry binne die golf branderplank.

a)

Die jong man word binne die golf deur die branderplank gery.

b)

Branderplank word binne die golf deur die jong man gery.

c)

Branderplank is deur die jong man in die golf gery.

d)

In die golf die jong man word deur die branderplank gery.

19.

Die haai sal die rob jag.

a)

Die haai het die rob gejag.

b)

Die haai sal deur die rob gejag word.

c)

Die rob sal deur die haai gejag word.

d)

Die rob sal deur die haai word gejag.

20.

Die giftige ratelslange gee waarskuwings.

a)

Die giftige ratelslange word deur waarskuwings geëet.

b)

Waarskuwings word deur giftige ratelslange gee.

c)

Waarskuwings word deur giftige ratelslange gegee.

d)

Waarskuwings word deur giftige ratelslange gegee word.