wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Vrugte en Groente

Total questions: 9

Worksheet time: 6mins

Name
Class
Date
1.

Answer in Afrikaans: Green on the outside, white in the inside, juicy red flesh can and may be eaten, but spit out the black pips. What is this watery fruit? Answer must be in Afrikaans.

(a)  

2.

Geel van buite en sappig van binne. Die vrug is sag. In die stonk is daar klein bruin pitte. Wat is dit?

a)

pampoen

b)

patat

c)

peer

d)

pear

3.

In England they eat this fruit with cream, while watching tennis at Wimbeldon. What could it be? Answer in Afrikaans

a)

blueberries

b)

strawberries

c)

aarbeie

d)

aartappel

4.

Die vrug is geel in kleur. Dit bevat baie vit C. Ons trek ons gesigte as ons dit eet.

a)

suur lemon

b)

suur lemoen

c)

suurlemon

d)

suurlemoen

5.

Ek is 'n groente soort. Mense eet my in slaai. Ek bestaan uit baie water en fyn pitte. Van buite is ek lank en groen. mens pluk my van die grond.

a)

kommerkom

b)

komkommer

c)

komkomer

6.

Buite is ek groen en van binne geel. Mens moet my kook, die pitte verwyder en dan met botter en neutmuskaat( nutmeg) of soetmielies (sweetcorn) en kaas eet. Wat is ek?

a)

piesang

b)

pynappel

c)

seldery

d)

skorsie

7.

I come from the ground, rabbits like me, I am very good for your eyesight. What am I? Answer must be in Afrikaans.

a)

vortel

b)

carrot

c)

fortel

d)

wortel

8.

I am an Afrikaans sound, I am strong, When you peel me your hands have a peculiar smell, and my flavour make all food delicious. Answer in Afrikaans.

a)

radys

b)

sout

c)

ui

d)

onion

9.

Ek kom uit die aarde. Ek kan gebak word, diep-gebraai word, in slaai gebruik word, maar nie rou geëet word. Meeste mense eet my as skyfies. Wat is ek?

(a)