wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Vrugte van die Gees

Total questions: 7

Worksheet time: 3mins

Name
Class
Date
1.

Merk al die vrugte van die Gees wat jy herken (daar is 3 regte antwoorde)

a)

Nederigheid

b)

Dapperheid

c)

Vreugde

d)

Selfbeheersing

2.

Jesus het sy dissipels se voete gewas. Dit is 'n voorbeeld van watter vrug van die Gees?

a)

dienswilligheid

b)

nederigheid

c)

sindelikheid

3.

Aan watter vrug van die Gees laat hierdie prentjie jou dink?

a)

geduld

b)

ongeduld

c)

haastigheid

d)

vriendelikheid

4.

Aan watter vrug van die Gees laat hierdie prentjie jou dink?

a)

honger

b)

geduld

c)

selfbeheersing

d)

vriendelikheid

5.

Merk die vrugte van die gees in die lys hieronder (daar is 3 regte antwoorde)

a)

liefde

b)

vrede

c)

vreugde

d)

hardkoppigheid

e)

dankbaarheid

6.

Voltooi: Getrouheid is: As ek ...... ek gaan iets doen, dan doen ek dit.

a)

dink

b)

hoop

c)

7.

Goedhartigheid is ook een van die vrugte van die Gees. Dit is dieselfde as om..........te wees.

a)

hartseer

b)

gaaf

c)

bly