WorksheetsBegrip - Moomin
Total questions: 10
Worksheet time: 20mins
Name
Class
Date
1.
Watter kleur is die wolke wat uit die hoed uitkom?
a)
swart
b)
pers
c)
blou
d)
pienk
2.
- Aan die begin van die storie lê daar oral . . . op die grond.
a)
reën
b)
water
c)
sneeu
d)
mis
3.
- Wie is die eerste persoon wat Moomin sien?
a)
Moomei
b)
Meimei
c)
Boeboe
d)
Snifsnaf
4.
Wat kry hulle buite op die gras?
a)
serp
b)
skoen
c)
hoed
d)
sokkies
5.
Wie sit die hoed op?
a)
Moomin
b)
Moopappa
c)
Moomamma
d)
Moomei
6.
Watter kleur blomme pluk Moomei?
a)
oranje
b)
groen
c)
geel
d)
blou
7.
Wie klim in die hoed in?
a)
Moopappa
b)
Meimei
c)
Moomin
d)
Moomei
8.
Wie is in die pot op die stoof?
a)
Meimei
b)
Moomei
c)
Moomin
d)
Moomamma
9.
Watter kleur is die mannetjie waarin Moomin verander?
a)
Oranje
b)
Blou
c)
Groen
d)
Pers
10.
Waar gooi hulle die hoed aan die einde van die storie?
a)
In die wasmasjien
b)
In die pot
c)
In die rivier
d)
In die asblik
100 %
