WorksheetsSelfstandige naamwoorde
Total questions: 10
Worksheet time: 2mins
SKRYF DIE MEERVOUD VAN DIE ONDERSTREEPTE WOORD NEER:
Die lewe is vol (genot).
geniet
geniete
genietinge
genote
DIE REDE WAAROM DIE ONDERSTREEPTE WOORD ‘N ABSTRAKTE SELFSTANDIGE NAAMWOORD IS, IS…
Sy vriendelikheid sit ‘n glimlag op almal se gesig.
Dit het nie meervoud nie.
Dit is ‘n karaktereienskap.
Dit kan op sy eie staan.
Dit word deur die agtervoegsel, -lik, gekenmerk.
SKRYF ‘N VERSAMELNAAM UIT DIE ONDERSTAANDE SIN NEER:
Daar is bos blomme in die emmer water.
Bos
Emmer
Water
Bos blomme
WATTER SOORT SELFSTANDIGE NAAMWOORD IS DIE ONDERSTREEPTE WOORD:
Die trop bobbejane het die boer se landerye verwoes.
Abstrakte selfstandige naamwoord
Eienaam
Soortnaam
Massanaamwoord
WAAROM IS DIE ONDERSTREEPTE WOORD ‘N MASSANAAMWOORD:
Hulle ontgin goud in die Koue Bokkeveld.
Die woord kan in sy meervoudsvorm geskryf word.
‘n Mens kan aan goud vat.
Goud kan nie getel word nie. (Ontelbaar)
Goud het nie meervoud nie- soos alle massanaamwoorde.
DIE REDE WAAROM DIE ONDERSTREEPTE WOORD ‘N ATTRIBUTIEWE BYVOEGLIKE NAAMWOORD IS:
Die aantreklike seun het mooi, blou oë.
Dit staan na die lidwoord.
Dit beskryf die selfstandige naamwoord.
Dit staan voor die selfstandige naamwoord.
Dit staan na die selfstandige naamwoord.
Identifiseer die selfstandige naamwoorde in die volgende sin.
Die klaskamer is gevul met rekenaars. [ANA]
Die ; is
klaskamer ; rekenaars
gevul ; rekenaars
Voor watter woordsoorte verskyn n lidwoord. [CRE]
selfstandige naamwoord
Byvoeglike naamwoord
Eienaam
Kies die een wat nie pas nie.
Selfstandige naamwoorde bestaan uit. . . [EVA]
Eiename
Soortname
Lidwoorde
Eina!, Hoera!, Ek is Lief vir jou.
Wat het die volgende woorde in gemeen? [EVA]
Dit het selfstandige naamwoorde in gemeen.
Dit dui gevoelens en emosies aan.
Dit het uitroeptekens.
