WorksheetsVoegwoorde
Total questions: 6
Worksheet time: 8mins
Name
Class
Date
1.
Verbind die volgende twee sinne met 'n voegwoord:
Jenny kry koud. Dit is winter.
4 lines
2.
Verbind die volgende twee sinne met 'n voegwoord:
Johan en Reane Baklei. Hulle het in mekaar vas gehardloop.
4 lines
3.
Watter van die volgende woorde is voegwoorde?
a)
Want
b)
Lelik
c)
Slim
d)
Hartseer
4.
Watter van die volgende woorde is voegwoorde?
a)
In
b)
Bo
c)
Omdat
d)
Onder
5.
Watter van die volgende woorde is voegwoorde?
a)
Want
b)
Gelukkig
c)
Omdat
d)
Links
6.
Jy moet gewoonlik 'n komma sit voor die voegwoord.
a)
Waar
b)
Vals
100 %