WorksheetsGraad 3 Afrikaans Klanke
Total questions: 10
Worksheet time: 14mins
Name
Class
Date
1.
Watter Afrikaanse woord pas nie?
a)
hooi
b)
rooi
c)
gooi
d)
lees
2.
Die perd eet graag (hay) (a) op die plaas.
3.
Kies die regte spelling;
Die _____________ gee vir ons melk.
a)
kooi
b)
koei
c)
rooi
d)
roei
4.
Die seuns ______________ met die boot.
a)
rooi
b)
roei
c)
vloei
d)
bloei
5.
Die _____________ en haar familie speel op die strand.
a)
muis
b)
meisie
c)
muises
d)
miesies
6.
Watter woord pas nie?
a)
groen
b)
broek
c)
soek
d)
deur
7.
Die rivier ___________ deur die berge na die see.
a)
stop
b)
draai
c)
vloei
d)
mooi
8.
Ek ruik die roos met my _________________
a)
reus
b)
deur
c)
sleutel
d)
neus
9.
Ek skryf 'n ___________vir Kersfees Vader om vir my 'n present te bring.
a)
bief
b)
dief
c)
brief
d)
piesang
10.
Watter woord pas nie by troeteldiere nie;
a)
katte
b)
honde
c)
visse
d)
leeus
100 %
