NEW
Font size
WorksheetsAsem
Total questions: 55
Worksheet time: 11mins
Barries wil vir sy pa
Geld gee
Dwelms gee
Gif gee
Barries se pa bly op...
Swartplaas
Seeplaas
Sandstrand
Barries ontmoet vir ... en ...
Flippie en Olge
Fillip en Olné
Fillie en Elsa
Fillie en Olga
Wie vind Barries in die see?
Olga
Fillie
Jona
Barries en sy maats ry ... om.
Verkeersman
Verkeersvrou
Verkeersmotor
Barries dink sy pa is ‘n ...
Monster
Held
Voorbeeld
Barries se ma se naam is...
Lizette
Tersia
Vera
Barries se ma dink sy vriende het...
goeie kontakte
baie geld
het ‘n slegte invloed op hom
Nelson is Barries se...
Hond
Pappegaai
Haas
Barries koop .... by ‘n kosstalletjie.
Dagga
Kos
Drank
Barries was ‘n goeie sportman.
Onwaar
Waar
Wat is oom Charles se beroep?
Dokter
Advokaat
Skilder
Prokureur
Wat is Paul se beroep?
Dokter
Argitek
Ingenieur
Kunstenaar
Jumbo Kruger is die ...
Prokureur van Theo
Uitsmyter by die klub
Paul se beste maat sedert skooldae
By wie koop Barries die rotgif en die dagga?
Jumbo Kruger
Butcher
Nico Schreuder
Kapt Mfeka wil Barries arresteer.
Onwaar
Waar
Barries voel die ongeluk was nie sy skuld nie, want hy het nie ... nie.
Geslaap
Geskree
Bestuur
Verdwaal
Kapt Mfeka voel jongmense .... nie ouer mense nie.
Respekteer
Bedien
Steel vir
Barries moet die polisie al die ... wys.
Verkooppunte
Kooppunte
Kospunte
Afhaalpunte
Barries moet vir ... vir rehabilitasie gaan.
5 weke
6 weke
8 weke
Floris en Theo moet teen Barries getuig.
Onwaar
Waar
Wie noem vir Barries “bleddie woonstelrot”?
Theo se ma
Lizette se ma
Vera
Waar het Paul altyd sy brandewyn gebêre?
Onder sy bed
Onder in sy bedkassie
Onder sy matras
Barries steek sy ecstacy-tablette hierin weg.
Bruistablethouer
Kitaarsak
Oorfone
Barries wys hulle uit as verkoopunte. Kies die verkeerde antwoord.
Petroljoggie
Verlamde man
Bloemiste
Kosstalletjie
Sy ry saam met Barries op die bus.
Vera
Lizette
Nico
Olga
Kapt Mfeka se seun is in die ...
Tronk
Staat
Hospitaal
Op ... stop die bus om Barries af te laai.
Humansdorp
St Francis
Jeffreysbaai
Port Elizabeth
Paul se huis is baie...
Luuks
Primitief
Paul en Stef is soos ...
Vyande
Vriende
Broers
Paul se pa was ‘n ...
Suiplap
Skobbejak
Slaansak
Paul het ... in die tronk gekry.
Steke
Tattoes
Sertifikate
Sy tattoes is ...
Robyn, draak en swaard
Roos, robyn, swaard
Draak, roos, robyn
Barries het Paul laas gesien toe hy ... jaar oud was.
4
5
8
9
Barries probeer Paul wen met ... en ...
Klipgooi en koskook
Klipgooi en verf
Klipgooi en skaak
Klipgooi en visvang
Wat ontdek Barries in Paul se laai?
Brandewyn
Boks met foto’s
Bollie sy blou beertjie
Waarin gooi Barries die rottegif?
Koffie
Groente
Brandewyn
Op Seeplaas is alles ... as in Johannesburg.
Helderder
Vuiler
Geweldadiger
Olga is baie ...
Skaam
Uitlokkend
Gematigd
Paul se bynaam is...
Swartskaap
Samson
Simson
Reus
Stef is ‘n vroueslaner.
Waar
Onwaar
Ek weet nie
Jona ly aan dié siekte.
Von Wildevuur
Von Wildebrand
Von Wildeas
Von Willekans
Gretha Hakinin is die ... op die dorp.
Dokter
Dwelmhandelaar
Veearts
Polisiehoof
Dr Hakinin wil vir Jona ‘n genadedood gee, want die behandeling is baie duur.
Waar
Onwaar
Golden retrievers is goeie gidshonde.
Waar
Onwaar
Barries verpand sy goed by Wolfie Wolfaardt om vir die behandeling te betaal.
Waar
Onwaar
Barries koop vir Jona ....
Speelgoed
Halsband
Beddegoed
Mandjie
Waarom was Paul in die tronk?
Hy het ‘n man gegooi met brandewyn
Hy het ‘n man in die kroeg doodgeslaan
Hy het ‘n man voor die kroeg omgery
Hy het ‘n man verbrand
Na hoeveel jaar het Paul parool gekry?
2
3
4
5
Hoe weet jy Fillie is ‘n dief?
Hy het Barries se bril opgehad
Hy het Barries se kitaar gedra
Hy het Barries se klere aan
Barries verkoop dit eerste by die pandjieswinkel:
Bril en horlosie
Horlosie en kitaar
Bril en skoene
Playstation en bril
Fillie sê hy is nie Wolraad Woltemade nie so hy kon Barries nie uit die see red nie.
Onwaar
Waar
Wat het Barries en Paul in gemeen?
Hulle is verslaafdes
Hulle is geskeides
Hulle is tronk toe
Hulle is wees
Paul het sy ... stukkend gesny.
Seetoneel
Stoel
Beddegoed
Mat
Barries noem Paul die volgende name...
Gomtor, tronkvoël, dronklap
Gomtor, moordenaar, tronkvoël
Moordenaar, slangspoeg, tronkvoël
