wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Hefboom Hersiening

Total questions: 15

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Wat is 'n voorbeeld van Klas 1 gekoppelde hefboom?

a)

Kruiwa

b)

Tang

c)

Wipplank

2.

Wat is 'n voorbeeld van 'n klas 2 hefboom?

a)

Krambinder

b)

Gaaitjieponser

c)

Sker

3.

Wat is 'n voorbeeld van 'n klas 3 hefboom?

a)

Wipplank

b)

Sker

c)

Krambinder

4.

Wanneer gee 'n klas 1 hefoom 'n meganiese voordeel groter as 1?

a)

Wanneer die steunpunt in die middel is.

b)

Wanneer die steunpunt naby die las is.

c)

Wanneer die steunpunt naby die mag is.

5.

Wanneer is 'n klas 1 hefboom se meganiese voordeel gelyk aan 1.

a)

Wanneer die steunpunt nader aan die las is.

b)

Wanneer die steunpunt in die middel is.

c)

Wanneer die steunpunt nader aan die mag is.

6.

Wanneer is die meganiese voordeel kleiner as 1?

a)

Wanneer die steunpunt nader aan die mag is.

b)

Wanneer die steunpunt in die middel is.

c)

Wanneer die steunpunt nader aan die las is.

7.

Wat beteken MV=1?

a)

Die taak is makliker.

b)

Die taak is moeiliker.

c)

Die taak se mag inset en las uitset is gelyk aan mekaar.

8.

Wat beteken MV>1?

a)

Die taak die is makliker om te doen.

b)

Die taak is moeiliker om te doen.

c)

Die mag inset is gelyk aan die las uitset.

9.

Wat beteken MV<1?

a)

Die taak is makliker om te doen.

b)

Die taak is moeiliker om te doen.

c)

Die mag inset is gelyk aan die las uitset.

10.

Benoem die klas hefboom.

a)

Klas 1 hefboom

b)

Klas 1 gekoppelde hefboom

c)

Klas 3 hefboom

11.

Benoem die klas hefboom.

a)

Klas 1 hefboom

b)

Klas 2 hefboom

c)

Klas 3 hefboom

12.

Benoem die klas hefboom.

a)

Klas 1 hefboom

b)

Klas 2 hefboom

c)

Klas 3 hefboom

13.

Wat is 'n gekoppelde hefboom?

a)

'n Eenvoudige hefboom

b)

Twee of meer hefbome wat gekoppel is.

14.

Kan die meganiese voordeel van 'n klas 1 hefboom beheer word deur die steunpunt?

a)

Waar

b)

Onwaar

15.

Is 'n besem 'n hefboom?

a)

Waar

b)

Onwaar