NEW
Font size
WorksheetsAkademiese paragraaf struktuur
Total questions: 13
Worksheet time: 7mins
Hierdie komponent kom oor die algemeen aan die begin van 'n paragraaf voor.
Temasin
Slotsin
Ondersteunende gedagte
Voltooi die volgende stelling.
'n Temasin...
gee die fokus van die paragraaf weer.
gee die ondersteunende argumente weer.
gee die afleiding wat gemaak kan word weer.
'n Temasin is 'n sin wat jy in 'n akademiese bron gaan kry.
Vals
Waar
"Goeie skryfvaardighede is noodsaaklik om in 'n tersiêre omgewing te presteer".
Identifiseer die idee waarop daar uitgebrei gaan word in die paragraaf op grond van die bostaande temasin.
Redes hoekom goeie skryfvaardighede belangrik is.
Verduideliking van wat goeie skryfvaardighede is.
'n Vergelyking tussen goeie en swak skryfvaardighede.
'n Argument vir en teen goeie skryfvaardighede.
"Verskeie faktore moet in ag geneem word om te bepaal of 'n student akademies geletterd is"
Identifiseer die hooftema van die werkstuk op grond van die bostaande tesisstelling.
Akademiese geletterdheid
Studente
Faktore
"Die politieke omstandighede na 2000 het 'n invloed op die Afrikaanse uitgewersbedryf gehad"
Identifiseer die hooftema van die werkstuk op grond van die bostaande temasin.
Afrikaanse uitgewersbedryf
Politieke omstandighede
Invloede van omstandighede
"Die politieke omstandighede na 2000 het 'n invloed op die Afrikaanse uitgewersbedryf gehad"
Identifiseer die fokus vir die paragraaf, op grond van die bostaande temasin.
Omskrywing van die uitwerking van die politieke omstandighede op die uitgewersbedryf.
Definisie van die Afrikaanse uitgewersbedryf.
Verduideliking van wat die politieke omstandighede voor en na 2000 was.
'n Paragraaf moet ontwikkel word rondom ........................................ gedagte/gedagtes
een
twee
drie
In hierdie gedeelte van 'n paragraaf (in die middeldeel van 'n teks) word daar gebruik gemaak van bronne.
Temasin
Ondersteunende gedagtes
Slotsin
'n Slotsin is 'n opsomming van 'n paragraaf
Vals
Waar
'n Temasin is deel van die skrywer se eie akademiese stem.
Waar
Vals
'n Slotsin is deel van 'n skrywer se eie akademiese stem.
Waar
Vals
Meer as een bron se argument moet in 'n paragraaf geïntegreer word.
Waar
Vals
