WorksheetsKitaar, Vlak 3, Toets 1
Total questions: 9
Worksheet time: 2hrs 15mins
Die TYDMAATTEKEN in hierdie liedjie is 4/4.
HOEVEEL TELLINGS is daar PER MAAT?
2
3
4
6
Wat is hierdie NOTE se ALFABETIESE NAME?
Gebruik die korrekte volgorde.
F, D, B, G, E
F, A, C, E, B
E, G, B, D, F
A, B, C, D, E
1.) Wat is die WAARDE van hierdie RUSTEKEN?
2.) Wat is die NAAM van hierdie RUSTEKEN?
1
2
Halfrus
Kwartrus
Wat is die WAARDE van hierdie NOOT?
1
2
3
4
Wat is die waarde van die HALFRUS?
1
2
3
4
Wat noem ons hierdie NOTE en wat is die WAARDE daarvan?
Ágstenoot
Paar Agstenote
1/2
1
Wat is die ALFABETIESE NAME van hierdie NOTE?
Gebruik die korrekte volgorde.
E, G, B, D
A, B, C, D
F, A, C, E
D, E, F, G
Jy het die volgende OOP en INDRUK SNARE op jou kitaar geleer. Kies die NOTE wat jy al geleer het.
E1, F, G + B, C, D
G, A
D, E, F
A, B, C + E2, F, G
Wat is hierdie DRUKKE se NAME wat jy al geleer 'STRUM' het? Kies die korrekte volgorde.
Em, Am, C, D
Am, Em, D, C
Dm, Bm, F, A
A, F, Bm, Dm
