wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Klawerbord, Vlak 2, Toets 1

Total questions: 11

Worksheet time: 3hrs 45mins

Name
Class
Date
1.

Is hierdie 'n SOPRAAN of BAS SLEUTEL?

a)

Sopraansleutel

b)

Bassleutel

2.

Voltooi:

'n Kwartrus

a)

Speel jy vir 1 telling

b)

Rus jy vir 1 telling

3.

Voltooi:

'n Heelnoot

a)

Hou jy in vir 4 tellings

b)

Speel jy 4 note vir 4 tellings

4.

WAAR/ ONWAAR:

Hierdie is 'n Heelrus?

a)

Waar

b)

Onwaar

5.

Wat is die ALFABE NAME van hierdie SPASIENOTE?

Gebruik die korrekte volgorde

a)

E, G, B, D, F

b)

F, G, B, D, E

c)

G, B, D, F, A

d)

A, F, D, B, G

6.

Wat is hierdie NOOT se WAARDE?

a)

Heelnoot, tel 4

b)

Halfnoot tel 2

c)

Kwartnoot tel 1

d)

Gepunteerde Halfnoot tel 2

7.

WAAR/ ONWAAR:

Hierdie is 'n Halfrus en tel 2.

a)

Waar

b)

Onwaar

8.

Wat is hierdie NOTE se ALFABET NAME?

a)

F,A, C, E

b)

E, A, F, C

c)

G, A, B, C

d)

E, F, G, A

9.

Wat is die NOOT se NAAM?

a)

A

b)

Gepunteerde Halfnoot

c)

C

d)

Halfnoot

10.

WAAR/ ONWAAR:

Die WAARDE van 'n AGSTENOOT is 1/2

a)

Waar

b)

Onwaar

11.

Noem die KLAWERS se NAME gemerk met 'n sterretjie.

Gebruik die korrekte volgorde.

a)

D, E, F, G

b)

A, B, C, D

c)

C, D, E, F

d)

G, F, E, D