wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Afkortings

Total questions: 30

Worksheet time: 13mins

Name
Class
Date
1.

Afkorting vir Maandag

(a)  

2.

Afkorting vir Maart

(a)  

3.

Afkorting vir Oktober

(a)  

4.

Afkorting vir sentimeter

(a)  

5.

Afkorting vir kilometer per uur

(a)  

6.

Skryf die woord wat afgekort word na "km"

(a)  

7.

Afkorting vir meneer

(a)  

8.

Afkorting vir hoofstuk

(a)  

9.

Skryf die woord uit wat afgekort word tot bv.

(a)  

10.

Afkorting vir nommer

(a)  

11.

Waarvoor staan m.a.w.

(a)  

12.

Gee die afkorting vir "dit wil sê"

(a)  

13.

Afkorting vir asseblief

(a)  

14.

dr.

(a)  

15.

b.o.

(a)  

16.

Akroniem vir "persoonlike idententiteitsnommer".

(a)  

17.

UNISA

(a)  

18.

Verworwe Immuniteits gebreksindroom

(a)  

19.

Belasting op toegevoegde waarde

(a)  

20.

ens.

(a)  

21.

bv.

a)

byvoorbeld

b)

byvoorbeeld

c)

voorbeeld

d)

bywoordbeeld

22.

i.p.v.

a)

in plaasvan

b)

inplaasvan

c)

in plaas van

d)

plaas van

23.

sentimeter

a)

cm

b)

cm.

c)

sm.

d)

sm

24.

m.a.w.

a)

met ander woord

b)

met ander woorde

c)

ander woord

d)

meer ander woorde

25.
Geografiese afkortings vir ZA
a)
Suid-Afrika
b)
Verenigde Koninkry (United Kingdom)
c)
Saoedi Arabië
d)
Nieu-Seeland
e)
Verenigde State (United States)
26.
Geografiese afkortings vir UK
a)
Suid-Afrika
b)
Verenigde Koninkry (United Kingdom)
c)
Saoedi Arabië
d)
Nieu-Seeland
e)
Verenigde State (United States)
27.
Geografiese afkortings vir NZ
a)
Suid-Afrika
b)
Verenigde Koninkry (United Kingdom)
c)
Saoedi Arabië
d)
Nieu-Seeland
e)
Verenigde State (United States)
28.
Geografiese afkortings vir US
a)
Suid-Afrika
b)
Verenigde Koninkry (United Kingdom)
c)
Saoedi Arabië
d)
Nieu-Seeland
e)
Verenigde State (United States)
29.

Wat is die afkorting van hoek van ?

a)

hk/v

b)

h/v

c)

h.v.

d)

hv

30.

Wat is die afkorting van paragraaf ?

a)

parg.

b)

parag.

c)

par.

d)

pgr.