wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Die Winkelsentrum

Total questions: 15

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Wat is inkopies?

a)

Reading

b)

Shopping

c)

Playing

d)

Sleeping

2.

Daar is .................... winkels by die winkelsentrum.

a)

tien

b)

twintig

c)

min

d)

baie

3.

Ek kan ......................... by die klerewinkel koop.

a)

hemde, broeke, skoene en rokke

b)

medisyne, pleisters en sonskerm

c)

kos en skoonmaakmiddels

d)

'n pen, notaboek en inkleurpotlode

4.

Ek kan .................by die apteek koop.

a)

'n, hondjie, katjie, vissie en hondekos

b)

kos en skoonmaakmiddels

c)

medisyne, pleisters en sonskerm

d)

hemde, soene, broeke en rokke

5.

Ek kan .................. by die kruidenierswinkel koop.

a)

'n hondjie, katjie, vissie en hondekos

b)

kos en skoonmaakmiddels

c)

hemde, broeke, skoene en rokke

d)

'n pen, notaboek en inkleirpotlode

6.

Ek kan my inkopies in 'n ........................ sit.

a)

handsak

b)

trollie of 'n mandjie

c)

pakkie

d)

motor

7.

Ek kan ..................... by die skryfbehoeftewinkel koop.

a)

'n horlosie, hangertjie, ring en oorbelle

b)

'n rusbank, bed en eetkamerstl

c)

'n saag, boor, spykers en hammer

d)

'n pen, notaboek en inkleurpotlode

8.

By die haarsalon kan ek ........................ kry.

a)

'n nuwe rok

b)

'n haarsny en droogblaas

c)

'n pizza en burger

d)

'n klein hondjie

9.

Ek kan ................. by die troeteldierwinkel koop.

a)

'n saag, boor, spykers en hammer

b)

'n horlosie, hangertjie, ring en oorbelle

c)

'n rusbank, bed en eetkamerstel

d)

'n hondjie, katjie, vissie en hondekos

10.

Ek kan .................. by die juwelierswinkel koop.

a)

'n horlosie, hangertjie, ring en oorbelle

b)

'n rusbank, bed en eetkamerstel

c)

eetgerei, breekware, 'n ketel en beddegoed

d)

kos en skoonmaakmiddels

11.

Ek kan ..................... by die meubelwinkel koop.

a)

eetgerei, breekware, 'n ketel en beddegoed

b)

'n rusbank, bed en eetkamerstel

c)

'n saag, boor, spykers en hammer

d)

hemde, skoene, broeke en rokke

12.

Ek kan ................. by die huiswarewinkel koop.

a)

'n horlosie, hangertjie, ring en oorbelle

b)

'n saag, boor, spykers en hammer

c)

eetgerei, breekware, 'n ketel en beddegoed

d)

medisyne, pleisters en sonskerm

13.

Ek kan .................. by die hardewarewinkel koop.

a)

'n saag, boor, spykers en 'n hammer

b)

eetgerei, breekware, 'n ketel en beddegoed

c)

'n rusbank, bed en eetkamerstel

d)

'n horlosie, hangertjie, ring en oorbelle

14.

Pick n Pay is 'n voorbeeld van 'n ..................

a)

meubelwinkel

b)

kruidenierswinkel

c)

troeteldierwinkel

d)

hardewarewinke

15.

H&M is 'n voorbeeld van 'n ....................

a)

apteek

b)

hardewarewinkel

c)

kruidenierswinkel

d)

klerewinkel