WorksheetsGedig en koerantberig
Total questions: 7
Worksheet time: 4mins
Ons noem die drie punte (...) wat Weggelate woorde voorgestel ...
Rymskema
Ellips
Binnerym
’n Gedig sonder 'n spesifieke dissipline soos 'n vaste rymskema, versreëllengte of strofebou.
Akrostigon
Haiku
Vrye vers
Limeriek
Die herhaling van konsonante in die begin van opeenvolgende woorde is __________
alliterasie
assonansie
allesterasie
assoosworsies
Ek dink ek kan elke dag êrens gaan. Die is 'n voorbeeld van ______
Alletirasie
Assonansie
Allesterasie
Assoosworsies
______ word gewoonlik opgebou uit 'n vaste aantal verse met 'n vasgestelde eindrympatroon waardeur dit 'n eeinheid word.
Vers
Strofe
Klinkers
Digter
Koerantberigte het altyd 'n _________ wat in groter letters gedruk is. Dit moet die lese 'n idee gee waaroor die berig handel.
Hoofopskrif
Paragraaf
Verslaggewer
Datum
Watse elemente word gewoonlik verkry in 'n koerantberig?
Hoofopskrif
Naamreël (nameline)
Datum
Byskrif (Subscript)
Inleiding
