wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Epilepsie

Total questions: 10

Worksheet time: 9mins

Name
Class
Date
1.

Epilepsie is elektrisiteit in 'n mens se ......

a)

hare

b)

brein

c)

arms

d)

hart

2.

Epilepsie kan aansteek.

a)

WAAR

b)

VALS

3.

Wanneer iemand epilepsie het en 'n aanval kry, sal sy lyf .....

a)

koors hê.

b)

swel.

c)

ruk.

4.

Wat kan ek onder iemand wat 'n aanval kry, se kop sit?

a)

waterbottel

b)

kussing

c)

skooltas

d)

gansvere

5.

Epilepsie is 'n beensiekte.

a)

WAAR

b)

VALS

6.

Iemand wat 'n epileptiese aanval het, voel nie (a)   nie.

7.

Kinders wat epilepsie het, kan ...

a)

lank lewe.

b)

skool toe gaan.

c)

kos eet.

d)

praat.

8.

Ken jy iemand wat epilepsie het?

4 lines
9.

Waarmee kan epilepsie behandel word?

a)

medisyne

b)

maskers

c)

warm water en seep

d)

verbande

10.

Vir wie kan ons vra as ons meer van epilepsie wil weet?

a)

'n baba

b)

'n verpleegster

c)

'n bakker

d)

'n dokter