wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Die pretdraf

Total questions: 8

Worksheet time: 4mins

Name
Class
Date
1.

Wie reël die pretdraf?

a)

Sizwe

b)

Thando

c)

Mnr. Ngesi

d)

Nomsa

2.

Wanneer is die pretdraf?

a)

Vrydag, 11 Desember

b)

Woensdag, 7 Januarie

c)

Saterdag, 10 Februarie

d)

Donderdag, 18 Julie

3.

Wat reël Thando?

a)

'n Speletjiesaand

b)

'n Golf-toernooi

c)

'n Swemgala

d)

'n Pretdraf

4.

Waar gaan die pretdraf plaasvind?

a)

in die dorp

b)

by die skool

c)

op die plaas

d)

in die berge

5.

Thando en Sizwe is?

a)

broers

b)

susters

6.

Hoe adverteer Thando die pretdraf?

a)

in die skoolkoerant

b)

op 'n plakkaat

7.

Nomsa wen die pretdraf omdat Thando vir Sizwe?

a)

help

b)

agterhou

8.

Sizwe is die _____ omdat hy gestop het om sy broer te help.

a)

verloorder

b)

held