wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Makrovoedingstowwe

Total questions: 10

Worksheet time: 7mins

Name
Class
Date
1.

Kies al die relevante voedingstowwe:

Mieliemeel pap

a)

Koolhidrate

b)

Proteïene

c)

Vesel

d)

Vette

2.

Kies al die relevante voedingstowwe:

Afgeroomde melk

a)

Koolhidrate

b)

Proteïene

c)

Vesel

d)

Vette

3.

Kies al die relevante voedingstowwe:

Bruin brood

a)

Koolhidrate

b)

Proteïene

c)

Vesel

d)

Vette

4.

Kies al die relevante voedingstowwe:

Gebraaide eiers

a)

Koolhidrate

b)

Proteïene

c)

Vesel

d)

Vette

5.

Kies al die relevante voedingstowwe:

Gebakte bone

a)

Koolhidrate

b)

Proteïene

c)

Vesel

d)

Vette

6.

Kies die bestanddeel(e) in die resep wat volgens die wet versterk moet word.

a)

Mieliemeel pap

b)

Bruin brood

c)

Gebraaide eiers

d)

Gebakte boontjies

7.

Kies die voedingstowwe wat normaalweg in voedselversterking gebruik word

a)

Vitamien A

b)

foliensuur

c)

niasien

d)

mangaan

8.

Waarom laat ons voedselversterking toe?

a)

Koste-effektiewe metode om gesondheid te verbeter

b)

Die wet vereis dat ons dit moet doen

c)

Die smaak van die produk sal verbeter

d)

Die tekstuur van die produk moet verander word

9.

Waar/Onwaar:

Die smaak, tekstuur en reuk van voedsel mag nie verander nie as gevolg van versterking

a)

Waar

b)

Onwaar

10.

Idenifiseer die Suid Afrikaanse voedselversterking logo

a)
b)
c)
d)