wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Eenheid 2: SA SE KLIMAAT

Total questions: 26

Worksheet time: 23mins

Name
Class
Date
1.

Die fisiese kenmerke van die land bestaan uit die volgende:

a)

Kusstrook

b)

Bo-Karoo

c)

Die groot platorand

d)

Plato

e)

Kalahari-Kom

2.

Die kuslyn van Suid-Afrika is smal en laagliggend.

a)

Waar

b)

Vals

3.

Die warm Aghulus stroom beïnvloed die temperatuur en reënval van die

a)

ooskus

b)

weskus

4.

Wat is die naam van die stroom wat langs Kaapstad verby vloei?

a)

Aghulus

b)

Benguela

5.

Die groot platorand strek in hoogte van _____________ m (Roggeveldberge) in die Suidwes-Kaap tot sowat 3 500 m in die Drakensberge (KwaZulu-Natal).

a)

1200 m

b)

1400 m

c)

1500 m

d)

1300 m

6.

In die suide strek die platorand na Stormberg, ___________________ en die Bamboesbergstreek van die Oos-Kaap.

a)

Bokkeveldberg

b)

Suurberg

c)

Roggeveldberge

7.

’n Plato is ’n laagland.

a)

waar

b)

vals

8.

Die gemiddelde hoogte van die plato bo seespieël is 1 500 m.

a)

waar

b)

vals

9.

Voltooi die volgende kaartsleutel:

Wat sal die opskrif vir nommer 1 wees?

a)

Kusstrook

b)

Plato

c)

Platorand

d)

Laagliggende terreinvorme

e)

Hoogliggende terreinvorme

10.

Voltooi die volgende kaartsleutel:

Wat sal die opskrif vir nommer 2 wees?

a)

Kusstrook

b)

Plato

c)

Platorand

d)

Laagliggende terreinvorme

e)

Hoogliggende terreinvorme

11.

Voltooi die volgende kaartsleutel:

Wat sal die opskrif vir nommer 3 wees?

a)

Kusstrook

b)

Plato

c)

Platorand

d)

Laagliggende terreinvorme

e)

Hoogliggende terreinvorme

12.

Voltooi die volgende kaartsleutel:

Wat sal die opskrif vir nommer 4 wees?

a)

Kusstrook

b)

Plato

c)

Platorand

d)

Laagliggende terreinvorme

e)

Hoogliggende terreinvorme

13.

Kaapstad is geleë in die gematigde kus:

a)

Waar

b)

Vals

14.

Die Vrystaat is geleë in die droë binneland:

a)

Waar

b)

Vals

15.

George is geleë in die subtropiese kus:

a)

Waar

b)

Vals

16.

Polokwane is geleë in die warm binneland:

a)

Waar

b)

Vals

17.

Durban is geleë in die subtropiese kus:

a)

Waar

b)

Vals

18.

Upigton is geleë in die koue binneland:

a)

Waar

b)

Vals

19.

Beaufort-Wes is omtrent 890 m bo seespieël en ervaar dus 'n __________ klimaat as dorpe wat op 'n laer hoogte is.

a)

warmer

b)

kouer

20.

Die dorp Beaufort-Wes kry minder son vergeleke

met die gebiede nader aan die ewenaar. Die

gemiddelde middagtemperatuur wissel tussen

-2°C in Junie en 16°C in Januarie. Temperature

kan in Julie tot 15°C daal.

a)

waar

b)

vals

21.

Die warm

Benguelastroom vloei

aan die suidwestelike

kus van Kaapstad.

a)

waar

b)

vals

22.

Die dorp George

is by 33° 58’ suid van die ewenaar geleë. Dit is

koeler as plekke by die ewenaar.

a)

waar

b)

vals

23.

Die warm A

gulhasstroom het ’n

uitwerking op George en is die rede vir die

gemiddelde wintertemperatuur van 11°C.

Warm vogtige lug van die oseaan lei tot 715 mm

jaarlikse reënval.

a)

waar

b)

vals

24.

Mbombela ervaar 'n subtropiese klimaat.

a)

waar

b)

vals

25.

Al is Port Nolloth naby die see, lyk dit

asof die Kalahariwoestyn ’n groter uitwerking

op die klimaat het. Dit verklaar waarom die

gemiddelde somertemperatuur 27°C is en die

wintertemperatuur 20°C.

a)

waar

b)

vals

26.

Die Kalahariwoestyn beïnvloed nie Upington se weer nie.

a)

waar

b)

vals