wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Idiome Gr.5

Total questions: 13

Worksheet time: 7mins

Name
Class
Date
1.

Dit gaan maar broekskeur.

a)

Dit gaan hard.

b)

Dit is te moeilik vir hom.

c)

Dit gaan maar moeilik.

2.

My hande is afgekap

a)

Het geen kans nie.

b)

Ek kan niks daaraan doen nie.

c)

Ek kan iets daaraan doen.

3.

‘n hond uit die bos gesels

a)

Baie lekker gesels.

b)

Praat te veel.

c)

Gesels oor baie goed.

4.

Het nie ‘n kat se kans nie

a)

Het geen kat nie.

b)

net-net aan die lewe bly.

c)

Het geen kans nie.

5.

Met ‘n mond vol tande sit

a)

Weet nie wat om te sê nie.

b)

Nie die regte ding sê nie.

c)

Net die regte ding sê.

6.

Die vingers verbrand

a)

Dit gaan maar moeilik.

b)

Dit is te moeilik vir hom.

c)

In die moeilikheid kom.

7.

Kop bo water hou

a)

net-net aan bly

b)

Net-net bybly

c)

weet nie wat aan gaan nie

8.

Hy kies die hasepad

a)

Hy kies 'n ander pad

b)

Hasepad is die beste pad

c)

Hy hardloop weg van probleme af

9.

Dit is bo sy vuurmaakplek

a)

Dit is te moeilik vir hom

b)

Het geen kans nie

c)

Dit gaan maar moeilik

10.

Jy maak my die hoenders in

a)

Jy maak my baie kwaad

b)

Jy is baie vies

c)

Ek jaag hoenders in

11.

Sy oë is groter as sy maag

a)

Sy oë is te groot.

b)

Hy skep meer kos in as wat hy kan eet.

c)

Hy is vraatsig

12.

Het die kat aan die stert beet

a)

Jy het die verkeerde inligting

b)

Dit is te moeilik vir hom

c)

In die moeilikheid kom

13.

Die spyker op die kop slaan

a)

Die inligting is verkeerd

b)

Weet nie wat om te sê nie

c)

Net die regte ding sê