wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Woordeskat: Afkortings en Voorsetsels

Total questions: 15

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Gee die afkorting vir: meneer

a)

mnr.

b)

men.

c)

mnr

d)

Mr.

2.

Gee die afkorting vir: volgende

a)

vlg

b)

volg.

c)

vgn

d)

vlg.

3.

Skryf die afkorting in woorde: ens.

a)

en so aan

b)

en so voorts

c)

ensovoorts

d)

ek nou stil

4.

Waarvoor staan b.o.

a)

body odour

b)

bo op

c)

binne oor

d)

blaai om

5.

Wat is die afkorting vir: asseblief

a)

ass.

b)

asb.

c)

abf.

d)

asblf.

6.

Kies die korrekte voorsetsels:

Die pen behoort ______ my

a)

aan

b)

te

c)

met

d)

vir

7.

Kies die korrekte voorsetsel:

Die Juffrou is kwaad _______ die klas

a)

met

b)

aan

c)

vir

d)

voor

8.

Kies die korrekte voorsetsel:

Ek loop ______ die badkamer.

a)

toe

b)

te

c)

met

d)

na

9.

Kies die korekte voorsetsel:

Ons luister ________ die onderwyser.

a)

toe

b)

na

c)

aan

d)

vir

10.

Kies die korrekte antwoord

11:15

a)

kwart - voor - elf

b)

kwart - oor - elf

c)

kwarter - oor- alf

d)

kwart - na - elf

11.

Voltooi die sin:

Ma is trots _______ my prestasie.

a)

op

b)

met

c)

vir

d)

oor

12.

Voltooi die sin:

Ek is bang _______ die donker.

a)

vir

b)

met

c)

aan

d)

van

13.

Voltooi die sin:

Mag ek _________ die badkamer gaan?

a)

toe

b)

vir

c)

met

d)

na

14.

Voltooi die sin:

Ek neem deel _______ die olimpiade.

a)

op

b)

aan

c)

in

d)

met

15.

Voltooi die sin.

Ek dink ________ die kinders sonder kos.

a)

aan

b)

af

c)

of

d)

met