WorksheetsVerlede tyd
Total questions: 16
Worksheet time: 33mins
Ek sal more met die blou bal speel.
Ek het more met die blou bal gespeel.
Ek sou more met die blou bal speel.
Ek het gesal met die blou bal speel.
Ek speel more met die blou bal.
Ek oefen elke dag hard.
Ek het hard geoefen elke dag.
Elke dag ek hard oefen het.
Ek het elke dag hard geoefen.
Het ek elke dag hard geoefen.
Ek hardloop in die middag op die stoep.
Ek het in die middag op die stoep hardloop.
Ek het in die middag op die stoep gehardloop.
Ek sal in die middag op die stoep hardloop.
Ek hardloop in die middag.
Ek besit 'n kar.
(a)
Ek vergeet dadelik sy naam.
(a)
Ek ontspan na skool.
Ek het na skool ontspan.
Ek sal ontspan na skool.
Ek het na skool geontspan.
Ek het ontspan na skool.
Ek herken hom aan sy lang hare.
Ek het hom herken aan sy lang hare.
Ek het hom geherken aan sy lang hare.
Ek het hom aan sy lang hare geherken.
Ek het hom aan sy lang hare herken.
Ek het 'n stoel.
(a)
My pa het 'n wit kar.
My pa het 'n wit kar.
My pa sou 'n wit kar he.
My pa gehet 'n wit kar.
My pa het 'n wit kar gehad.
Ek het drie kinders.
Ek gehet drie kinders.
Ek het drie kinders.
Ek het drie kinders gehad.
Ek het drie kinders gehet.
Ek wil nie skool toe gaan nie.
Ek wou nie skool toe gaan nie.
Ek het nie skool toe gegaan wou nie.
Ek het nie skool toe gegaan nie.
Ek sal nie skool toe gaan nie.
Ek is besig om te skryf.
Ek het geskryf.
Ek sou skryf.
Ek was besig om te skryf.
Ek het besig gewees om te skryf.
Ek kan niks hoor nie.
Ek het niks gehoor nie kan.
Ek het niks kan hoor nie.
Ek kon niks hoor nie.
Ek het niks gehoor nie.
Ma vou die tafeldoek op.
Ma het vou die tafeldoek op.
Ma het die tafeldoek vou op.
Ma het die tafeldoek opgevou.
Ma opgevou die tafeldoek.
Ek trek aan.
Ek het trek aan.
Ek het trekgeaan.
Ek het aangetrek.
Die leeu le en brul.
Die leeu het gele en gebrul.
Die leeu gele en gebrul.
Die leeu het gele en brul.
Die leeu sal le en brul.
