wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Toekomende Tyd

Total questions: 10

Worksheet time: 20mins

Name
Class
Date
1.

Die matrieks begin eksamen skryf.

a)

Die matrieks sal begin eksamen skryf.

b)

Die matrieks eksamen sal begin skryf.

c)

Die matrieks sal eksamen begin skryf.

d)

Eksamen sal begin skryf deur die matrieks.

2.

Ek is baie moedeloos.

a)

Ek sal baie moedeloos wees.

b)

Ek sal baie moedeloos is.

c)

Ek baie moedeloos is.

d)

Ek sal is baie moedeloos.

3.

Ons moet almal saam werk.

a)

Ek sal moet almal saam werk.

b)

Ons sal moet almal saam werk.

c)

Ons sal almal saam moet werk.

d)

Ons moet almal saam werk.

4.

Die seun maak sy rugsak toe.

a)

Die seun sal maak sy rugsak toe.

b)

Die seun sal sy rugsak toemaak.

c)

Die seun sal rugsak toemaak.

d)

Die rugsak sal toegemaak word deur die seun.

5.

Die wind waai die venster toe.

a)

Die wind sal waai die venster toe.

b)

Die wind waai sal die venster toe.

c)

Die venster sal waai.

d)

Die wind sal die venster toewaai.

6.

Ek het griep.

a)

Ek sal griep he.

b)

Ek het sal griep he.

c)

Ek sal griep het.

d)

Ek griep sal he.

7.

Die graad 9's het baie boeke.

a)

Die graad 9's sal baie boeke he.

b)

Die graad 9's sal he baie boeke.

c)

Die graad 9's het baie boeke sal.

d)

Die graad 9's sal baie boeke.

8.

Ons dek die tafel af.

a)

Ons sal dek die tafel af.

b)

Ons het die tafel afgedek.

c)

Ons sal die tafel afdek.

d)

Die tafel sal afdek.

9.

Die vrou bak die koek.

a)

Die vrou sal bak die koek.

b)

Die vrou sal die koek bak.

c)

Die koek sal bak die vrou.

d)

Die vrou bak sal die koek.

10.

Die blare val op die grond.

a)

Die blare sal op die grond val

b)

Die blare sal val op die grond.

c)

Die blare grond val sal.

d)

Die grond laat val die blare.