Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Woordsoorte

Total questions: 10

Worksheet time: 3mins

Name
Class
Date
1.

Benoem die volgende woordsoort:

Die man het "3de" gekom in die kompetisie.

a)

Hooftelwoord

b)

Rangtelwoord

2.

Noem die klankverskynsel wat voorkom in die volgende sin:

" Ek wil graag seuwe appels in `n week eet."

a)

Ontronding

b)

Oorronding

3.

Die letter "y" is `n:

a)

Vokaal

b)

Konsonant

c)

Diftong

4.

Wanneer die lettergreep op `n konsonant eindig is dit:

a)

Oop

b)

Geslote

5.

Wanneer die woord as "oppie" uitgespreek word en nie as " op die" nie, vind die volgende plaas:

a)

Palatalisasie

b)

Personifikasie

c)

Assimilasie

6.

Benoem die woordsoort wat ons kan gebruik om die sin te verander vir beter taalgebruik :

" Piet het Piet se boek op Piet se bedkamer kassie vergeet."

a)

Selfstandige naamwoord

b)

Lidwoord

c)

Tussenwerpsel

d)

Voornaamwoorde

7.

Benoem die volgende sin:


"Ek hou niks van muise nie." ,sê juffrou Hudson.

a)

Indirekte

b)

Direkte

8.

Benoem die volgende sin:


"Eina! Jy maak my seer."

a)

Bevelsin

b)

Uitroepsin

c)

Vraagsin

9.

Kies die regte ontkennende vorm van die volgende sin:


Ek hou van die nuwe juffrou by die skool.

a)

Ek hou nie van die nuwe juffrou by die skool.

b)

Ek hou niks van die nuwe juffrou by die skool.

c)

Ek hou nie van die nuwe juffrou by die skool nie.

10.

Kies die kern van die volgende woord:


"langbeenpop"

a)

lang

b)

been

c)

pop