Font size
S
M
L
XL
WorksheetsSamestellings, sinonieme, antonieme
Total questions: 12
Worksheet time: 9mins
Name
Class
Date
1.
Wat is die antoniem vir vol?
a)
meer
b)
baie
c)
leeg
d)
klomp
2.
Sy is in (graad/graat) 9.
a)
graad
b)
graat
3.
Die antoniem vir vraag.
a)
sin
b)
ander
c)
antwoord
d)
uitroep
4.
Die antoniem vir liefde
a)
haat
b)
hart
c)
vies
d)
seer
5.
Wat is die sinoniem van "gebalanseerd"?
a)
gebalanseerder
b)
ongebalanseerd
c)
nogebalanseer
d)
nie-gebalanseerd
6.
Kies die sinonieme vir "storie"?
a)
verhaal
b)
onthaal
c)
vertelling
d)
ontmasker
e)
vergadering
7.
Ek verstaan die som; daarom is dit vir my ______________.
a)
verstanende
b)
verstaanbaar
c)
verstaanloos
d)
verstaanheid
8.
Die seuntjie se (kind + kamer) is blou.
a)
kindkamer
b)
kinderkamer
c)
kindskamer
d)
kindekamer
9.
Die (motor + wiel) is pap.
a)
motorswiel
b)
motorwiel
c)
motorewiel
d)
motorwiels
10.
Kos is op die tafel! Dis (eet+tyd)!
a)
eettyd
b)
etenstyd
c)
tyd om te eet
d)
etery
11.
Die (skool+hoof) is baie ontsteld omdat die skool vuil is.
a)
skoolhoof
b)
skoolshoof
c)
skolehoof
d)
skooldhoof
12.
Die dokter skryf so lelik, sy handskrif is (lees).
a)
leesbaar
b)
onleesbaar
c)
geleesbaar
d)
lesende
Reset
