WorksheetsStereotipering, Vooroordeel, Gevoelstaal
Total questions: 13
Worksheet time: 12mins
Duitsers word as hiperintelligent, skoonhede met blou oë en blonde hare, veelsydig, hardwerkend, produktief, beheers en geletterd beskou.
Sterieotipering
Vooroordeel
Gevoelstaal
Geïmpliseerde taal
Belge is fyn opgevoed, diplomaties, gesteld op voorkoms en etiket en is minder gereserveerd.
Sterieotipering
Vooroordeel
Gevoelstaal
Geïmpliseerde taal
Die jong Afrikaner leef soos sy Amerikaanse tydgenote, maar sonder 'n liefde vir ortografie, leesboeke, ensiklopedieë, ander tale, geskiedskrywing, toekomsvisie en die wil om by ervare grootmense te leer, wat weer veroorsaak dat hy ingehok dink.
Sterieotipering
Vooroordeel
Gevoelstaal
Geïmpliseerde taal
Mense van Pretoria praat met 'n oorronde aksent.
Sterieotipering
Vooroordeel
Gevoelstaal
Geïmpliseerde taal
Nadat hy twee dae lank gestap het, was hy vodde.
Sterieotipering
Vooroordeel
Gevoelstaal
Geïmpliseerde taal
Ons gebruik soms woorde wat oordrewe emosie aandui.
Sterieotipering
Vooroordeel
Gevoelstaal
Geïmpliseerde taal
Tieners is onverantwoordelik.
Sterieotipering
Vooroordeel
Gevoelstaal
Geïmpliseerde taal
Ek sal versigtig wees om te glo wat hy sê, want hy is ’n politikus.
Sterieotipering
Vooroordeel
Gevoelstaal
Geïmpliseerde taal
Die onderwyser verskoon die rugbyspelers as hul tuiswerk nie gedoen is nie, maar straf die tennisspelers vir dieselfde oortreding.
Sterieotipering
Vooroordeel
Gevoelstaal
Partydigheid
As ek tussen blomkool en patats moet kies, verkies ek eerder pampoen.
Sterieotipering
Vooroordeel
Gevoelstaal
Geïmpliseerde taal
Ek hou nie van animasiefilms nie.
Die bogenoemde sin is ‘n voorbeeld van:
Partydigheid
Vooroordeel
Gevoelstaal
Manipulerende taal
Die advertensie sê:
"Koop twee vir die prys van 1!"
Dit is 'n voorbeeld van oorredende taal, want:
Dit is goedkoper.
Dit oortuig die leser dat dit 'n winskopie is.
Dit is niks anders as advertensietaal nie.
Dit is 'n spesiale aanbieding.
Volgens navorsing is die oudste hond in die wêreld op 30jaar oorlede.
Hierdie stelling is 'n:
Feit
Mening
