WorksheetsVerlede tyd sinne 1
Total questions: 10
Worksheet time: 10mins
Kies die regte verlede tyd sin:
Maggie dra 'n rok.
Maggie het 'n rok gedra.
Maggie 'n rok het gedra.
Maggie dra 'n het gerok
Het Maggie 'n rok gedra?
Kies die regte verlede tyd sin:
Die swart hond spring oor die blomme.
Die swart het spring oor die blomme gehond.
Die swart hond het oor die blomme.
Die swart hond het oor die blomme gespring.
Die swart hond oor die blomme gespring het.
Kies die regte verlede tyd sin:
Jack en sy klein hond loop in die tuin.
Jack en sy klein hond het in die tuin geloop.
Jack het en sy klein hond in die tuin geloop.
Jack en sy klein hond het in die geloop tuin.
Jack en sy het hond loop in die tuin gekelin.
Kies die regte verlede tyd sin:
Jordan en Morgan lees boeke.
Jordan en Morgan boeke gelees.
Jordan en Morgan het boeke gelees.
Jordan en Morgan het boeke lees.
Jordan en Morgan boeke het gelees.
Kies die regte verlede tyd sin:
Die rooi bal bons elke dag.
Die rooi bal het gebons elke dag.
Die het bal bons elke dag gerooi.
Die rooi bons het elke dag gebal.
Die rooi bal het elke dag gebons.
Kies die regte verlede tyd sin:
Ma praat.
Ma het praat.
Ma het gepraat.
Ma gepraat het.
Ma praat he ge.
Kies die regte verlede tyd sin:
Ouma en oupa hou van lees.
Ouma en oupa het hou lees gevan.
Ouma en oupa het lees van gehou.
Ouma en oupa het van lees gehou.
Ouma en oupa hou van het gelees.
Kies die regte verlede tyd sin:
Matthew skop daagliks die bal.
Matthew het die bal daagliks geskop.
Matthew het daagliks die bal geskop.
Matthew skop het die bal gedaagliks.
Matthew het daagliks die bal skop.
Kies die regte verlede tyd sin:
Ek speel buite.
Ek speel buite gehet.
Ek het gespeel buite.
Ek speel het gebuite.
Ek het buite gespeel.
Kies die regte verlede tyd sin:
Die kinders hardloop in die park.
Die het hardloop in die park gekinders.
Die kinders in die park het hardloop.
Die kinders het in die park gehardloop.
Die kinders het in die gehardloop park.
