wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Trappe van Vergelyking

Total questions: 20

Worksheet time: 7mins

Name
Class
Date
1.

Die vergrotende trap van mooi is...

a)

moier

b)

mooier

c)

moiste

d)

mooiste

2.

Die vergrotende trap van slim is...

a)

slimer

b)

slimmer

c)

slimste

d)

slime

3.

Die Vergrotende trap van gaaf is...

a)

gaafste

b)

gawe

c)

gawer

d)

gaafer

4.

Die vergrotende trap van lelik is..

a)

leliker

b)

lelikste

c)

lelike

d)

lelikker

5.

Die vergrotende trap van trots is ...

a)

trotsser

b)

trotser

c)

trotsste

d)

trotse

6.

Die vergrotende trap van snaaks is ...

a)

snakser

b)

snaakser

c)

snaaksser

d)

snaakste

7.

Die vergrotende trap van behulpsaam is ...

a)

behulpsamer

b)

behulpsaamer

c)

behulpsaamste

d)

mees behulpsaam

8.

Die vergrotende trap van breed is ...

a)

breder

b)

breër

c)

breer

d)

breedste

9.

Die vergrotende trap van sag is...

a)

sagger

b)

saager

c)

sagter

d)

sagste

10.

Die vergrotende trap van laag is...

a)

laager

b)

lager

c)

laer

d)

laër

11.

Die oortreffende trap van moeg is...

a)

moegste

b)

moegger

c)

moeë

d)

moeger

12.

Die oortreffende trap van naby is...

a)

nabyer

b)

nabyste

c)

naaste

d)

nader

13.

Die oortreffende trap van lank is...

a)

lang

b)

langer

c)

langste

d)

lankste

14.

Die oortreffende trap van baie is...

a)

meeste

b)

meer

c)

meerder

d)

meerste

15.

Die oortreffende trap van goed is...

a)

goeie

b)

beter

c)

goedste

d)

beste

16.

Die oortreffende trap van nuut is...

a)

nuwer

b)

nuutste

c)

nuër

d)

nutste

17.

Die vergrotende trap van dof is...

a)

dowe

b)

dowwe

c)

dowwer

d)

dofer

18.

Die vergrotende trap van lekker is...

a)

lekkerste

b)

lekkerer

c)

lekkers

d)

lekkerder

19.

Die vergrotende trap van vroeg is...

a)

vroeër

b)

vroeger

c)

vroër

d)

vroegger

20.

Die vergrotende trap van wyd is...

a)

wye

b)

wyder

c)

wyer

d)

wydste