WorksheetsFun Biblical Quiz
Total questions: 10
Worksheet time: 5mins
Wie was NIE een van die twaalf dissipels nie?
Simon Petrus
Johannes, seun van Sebedeus
Demas
Judas Iskariot
Watter van die volgende is vrugte van die Gees?
Blydskap
Appel
Selfbeheersing
Rein hart
The ... of the Lord is your strength.
(a)
Christus het vir ons 'n opdrag gegee in Mattheus 28.
"Gaan dan heen, maak..."
Vissers van mense
Dissipels van al die nasies
'n Skietgebedjie voor jou toets
Jou bed op in die oggend
Wat sal jou inhaal as jy gehoorsaam is aan die Here?
Bad luck
Gerald, as hy van die kerk af ry
Die antwoord op jou gebed
Die salwing van die Heilige Gees
Seëninge of "blessings"
Hoeveel klippe het Dawid opgetel voor hy vir Goliat verslaan het?
(a)
Hoeveel boeke is daar in die Bybel?
27
39
66
77
Daar is twee mense in die Bybel wat nooit gesterf het nie. Wie is hulle?
Abraham
Salomo
Elia
Henog
Moses
Watter Bybelboek kom na Psalms?
Job
Habakkuk
Jakobus
Spreuke
Prediker
Watter een van die volgende is nie 'n geestelike gawe nie?
Spreek en uitleg van tale
'n Woord van kennis
Profesie
Koordans
