Font size
WorksheetsVerhale
Total questions: 10
Worksheet time: 6mins
Wat is die naam van die storie?
Die drie vlerke
Die drie varkies
Die 3 perde
Wat is die naam van die storie?
Sneeu Koningin
Shrek
Aspoestertjie
Wat is die naam van die storie?
Goue Krulle en die Drie Bere
Goue Lokkies en die Drie Beertjies
Goue Poniestert en die Drie Beertjies
Wat is die naam van die storie?
Rooikappie
Rooikappie en Wolfie
Ouma en Rooikappie
Wat is die naam van die storie?
Sneeuwitjie en die Ses Dwergies
Sneeumeisie en die Sewe Dwergies
Sneeuwitjie en die Sewe Dwergies
Wat is die naam van die storie?
Frozen
Drie blinde meisies
Drie blinde muise
Wat is ń Sprokiesverhaal?
ń Traditionele verhaal.
ń Storie wat reuse, drake en fantasie in het.
ń Storie wie se hoofkarakters helde en gode is.
ń Storie wat ń les wil oordra.
Wat is ń Fabel?
ń Traditionele verhaal.
ń Storie wat reuse, drake en fantasie in het.
ń Storie wie se hoofkarakters helde en gode is.
ń Storie wat ń les wil oordra.
Wat is ń Mite?
ń Traditionele verhaal.
ń Storie wat reuse, drake en fantasie in het.
ń Storie wie se hoofkarakters helde en gode is.
ń Storie wat ń les wil oordra.
Wat is ń Legende?
ń Traditionele verhaal.
ń Storie wat reuse, drake en fantasie in het.
ń Storie wie se hoofkarakters helde en gode is.
ń Storie wat ń les wil oordra.