Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Gr.10 GEDIGTE

Total questions: 15

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

aabb =

a)

paarrym

b)

kruisrym

c)

omarmde rym

d)

gebroke rym

2.

abab =

a)

paarrym

b)

kruisrym

c)

gebroke rym

d)

omarmde rym

3.

abba =

a)

omarmde rym

b)

paarrym

c)

kruisrym

d)

gebroke rym

4.

abcad =

a)

omarmde rym

b)

kruisrym

c)

gebroke rym

d)

paarrym

5.

Watter een pas NIE?

Kenmerke van 'n vrye vers is ...

a)

versreëls se lengtes verskil

b)

daar is 'n rymskema

c)

min of geen leestekens

d)

daar is 'n vaste ritme

6.

8 reëls in 'n strofe is 'n ...

a)

koeplet

b)

kwatryn

c)

oktaaf

d)

sestet

7.

2 reëls in 'n strofe is 'n ...

a)

oktaaf

b)

koeplet

c)

kwatryn

d)

tersine

8.

4 reëls in 'n strofe is 'n ...

a)

koeplet

b)

kwatryn

c)

oktaaf

d)

kwintet

9.

letterlike betekenis =

a)

denotatiewe betekenis

b)

konnotatiewe betekenis

10.

Die reën DANS teen die ruit.

'n voorbeeld van ...

a)

enjambement

b)

oksimoron

c)

klanknabootsing

d)

personifikasie

11.

"huil stomgemaak" is 'n voorbeeld van 'n ...

a)

metafoor

b)

paradoks

c)

vergelyking

d)

eufimisme

12.

"Ons suster! Ons suster!" is 'n voorbeeld van ...

a)

assonansie

b)

herhaling

c)

progressie

d)

klanknabootsing

13.

die mis is 'n vaal karos

'n voorbeeld van 'n ...

a)

metafoor

b)

vergelyking

c)

polisindeton

d)

hiperbool

14.

'n Gedig met 14 versreëls is 'n ...

a)

limiriek

b)

haikoe

c)

sonnet

d)

ode

15.

Die spreker praat met die ...

a)

digter

b)

skrywer

c)

aangesprokene

d)

leser