Font size
WorksheetsDIE IMPLIKASIES VAN WETGEWING OP MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE
Total questions: 5
Worksheet time: 4mins
Die Wet op Arbeidsverhoudinge verbied die stigting van werkplekforums / vakbonde om die belange van alle werkers te bevorder.
Waar
Vals
Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes bepaal dat ( merk die een wat nie pas nie)
Verseker dat werkers vyf dae aaneenlopende verlof neem per jaar.
'n Breuk van een uur moet toegelaat word na elke vyf ure gewerk.
Verseker dat daar dertig werksdae siekverlof aan werkers toegestaan word in 'n drie jaar siklus.
Dat werkers slegs 45 ure per week werk.
Menslike hulpbronne moet waak teen (a) aanstellings.
Die wet op vaardigheidsontwikkeling sluit in die identifikasie van opleidingsbehoeftes van werknemers, en die bied van opleiding sodat hulle hul take effektief kan uitvoer.
Waar
Vals
Die regte van werknemers / werkgewers is nie vervat in die Grondwet van Suid-Afrika nie.
Waar
Vals
