wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

STOMPI

Total questions: 15

Worksheet time: 17mins

Name
Class
Date
1.

Waar of onwaar:


STOMPI help ons met die bou van sinne.

a)

Waar

b)

Onwaar

2.

Kies al die opsies wat by die antwoord pas:


Wat het jy ALTYD nodig in jou sin?

a)

Subject (Onderwerp)

b)

Verb 1 and Verb 2 (Gesegde)

c)

Object (Voorwerp)

d)

Time (Tyd)

e)

Place (Tyd)

3.

Kies die onderwerp (subject):


My ma het gister my broer by die skool opgetel.

a)

My ma

b)

het opgetel

c)

gister

d)

my broer

e)

by die skool

4.

Kies die voorwerp (object):


My ma het gister my broer by die skool opgetel.

a)

My ma

b)

het opgetel

c)

gister

d)

my broer

e)

by die skool

5.

Kies die gesegde (verb 1 and verb 2):


My ma het gister my broer by die skool opgetel.

a)

My ma

b)

het opgetel

c)

gister

d)

my broer

e)

by die skool

6.

Voeg 'n bepaling van tyd (time) in die volgende sin.


Juffrou gaan die werk merk.

4 lines
7.

Kies die bepaling van wyse (manner) in die sin:


Jake het gister die bal hard geskop.

a)

Jake

b)

het geskop

c)

gister

d)

die bal

e)

hard

8.

Kies die onderwerp (Subject):


My gunsteling kunstenaar om na te luister is Taylor Swift.

a)

My

b)

My gunsteling kunstenaar

c)

om te luister

d)

Taylor Swift.

9.

"om te speel" is 'n ...


Kies een:

a)

Voorwerp

b)

Onderwerp

c)

Infintief

d)

Bepaling van tyd

10.

Waar of onwaar:


Die sinsorder (STOMPI) verander nooit nie.

a)

Waar

b)

Onwaar

11.

Skryf vir my jou eie sin met die volgende ingesluit:


Onderwerp, verb 1, voorwerp, wyse, plek en verb 2.

4 lines
12.

Gee vir my 'n voorbeeld van 'n infinitief.

(Sluit die werkwoord in)

4 lines
13.

Is daar 'n voorwerp (object) in die sin?


My suster kom vandag.

a)

Nee

b)

Ja, my suster

c)

Ja, kom

d)

Ja, vandag

14.

Kies al die bepalings van tyd (time).


Kies drie.

a)

Gister

b)

Park

c)

Vanaand

d)

By die huis

e)

Soggens

15.

Gee vir die sin 'n bepaling van plek (place).


Taylor gooi die bal.

4 lines