wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

BESIGHEIDSPLAN DEEL 1

Total questions: 5

Worksheet time: 2mins

Name
Class
Date
1.

Die sakeplan sluit nie die bemarkings en finansiële planne in nie.

a)

Waar

b)

Vals

2.

Die sakeplan analiseer die potensiële sterkpunte, swakpunte en (a)   en bedreigings.

3.

'n Sakeplan is nie noodsaaklik wanneer 'n entrepreneur aansoek wil doen by 'n finansiële instelling vir 'n lening om sy nuwe besigheid te befonds nie.

a)

Waar

b)

Vals

4.

Wat kan benut word om 'n sakeplan makliker verstaanbaar te maak?

4 lines
5.

Die PESTLE-analise word gebruik om die invloed van negatiewe faktore in die mikro-omgewing te identifiseer.

a)

Waar

b)

Vals