wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Vraagsinne, regte woord

Total questions: 11

Worksheet time: 4mins

Name
Class
Date
1.

Kies die korrekte vraagwoord.

Jy moet 'n "aanlynvriend" op 'n openbare plek ontmoet.

a)

hoekom

b)

wat

c)

waar

d)

hoe

e)

vir wie

2.

Kies die regte vraagwoord.

Jy moenie vir vreemdelinge jou wagwoord gee nie.

a)

Hoekom

b)

Wat

c)

Waar

d)

Hoe

e)

Vir wie

3.

Kies die korrekte vraagwoord.

Jy moenie 'n foto van jouself vir vreemdeling stuur nie.

a)

Hoekom

b)

Wat

c)

Waar

d)

Hoe

e)

Vir wie

4.

Kies die korrekte vraagwoord.

Gebruik jou selfoon verantwoordelik.

a)

Hoekom

b)

Wat

c)

Waar

d)

Hoe

e)

Vir wie

5.

Kies die korrekte vraagwoord.

Jy moenie persoonlike inligting gee nie, want dis gevaarlik.

a)

Hoekom

b)

Wat

c)

Waar

d)

Hoe

e)

Vir wie

6.

Watter tipe sin is die volgende?

Moenie 'n foto van jouself stuur nie!

a)

Stelsin

b)

Bevelsin

c)

Vraagsin

d)

UItroepsin

7.

Watter tipe sin is die volgende?

Pasop!

a)

Stelsin

b)

Bevelsin

c)

Vraagsin

d)

Uitroepsin

8.

Watter tipe sin is die volgende?

Eina!

a)

Stelsin

b)

bevelsin

c)

vraagsin

d)

uitroepsin

9.

Watter tipe sin is die volgende?

Kook die aartappels tot dit sag is.

a)

Stelsin

b)

bevelsin

c)

vraagsin

d)

uitroepsin

10.

Watter tipe sin is die volgende?

Hoeveel lekkers is daar in die pakkie?

a)

stelsin

b)

bevelsin

c)

vraagsin

d)

uitroepsin

11.

Watter tipe sin is die volgende?

Staan stil!

a)

stelsin

b)

bevelsin

c)

vraagsin

d)

uitroepsin