Font size
S
M
L
XL
WorksheetsVerlede Tyd
Total questions: 10
Worksheet time: 10mins
Name
Class
Date
1.
Skryf die sinne in die verlede tyd:
Die seun skop die bal.
(a)
2.
Skryf die sinne in die verlede tyd:
Mamma wil 'n koek bak.
(a)
3.
Skryf die sinne in die verlede tyd:
Daar is baie katte op die dak.
(a)
4.
Skryf die sinne in die verlede tyd:
Juffrou skryf 'n brief op die bord.
(a)
5.
Skryf die sinne in die verlede tyd:
Die baba slaap in die kot.
(a)
6.
Skryf die sinne in die verlede tyd:
Ek kan my naam skryf.
(a)
7.
Skryf die sinne in die verlede tyd:
Piet gaan Sondag kerk toe.
(a)
8.
Skryf die sinne in die verlede tyd:
Vandag is koud.
(a)
9.
Skryf die sinne in die verlede tyd:
Die man eet 'n gesonde toebroodjie.
(a)
10.
Skryf die sinne in die verlede tyd:
Die kinders sing 'n mooi liedjie.
(a)
Reset
