wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Trappe van vergelykings

Total questions: 12

Worksheet time: 12mins

Name
Class
Date
1.

Vul die regte trap van vergelyking in:

mooi/ (a)   / mooiste

2.

Vul die regte trap van vergelyking in:

slim/ (a)   / slimste

3.

Vul die regte trap van vergelyking in:

goed/ (a)   / beste

4.

Vul die regte trap van vergelyking in:

klein/ kleiner/ (a)  

5.

Vul die regte trap van vergelyking in:

nuut/ (a)   / nuutste

6.

Vul die regte trap van vergelyking in:

baie/ meer/ (a)  

7.

Vul die regte trap van vergelyking in:

sterk/ (a)   / sterkste

8.

Vul die regte trap van vergelyking in:

groot/ (a)   / grootste

9.

Vul die regte trap van vergelyking in:

stadig/ (a)   / stadigste

10.

Vul die regte trap van vergelyking in:

oulik/ ouliker/ (a)  

11.

Vul die regte trap van vergelyking in:

doof/ (a)   / doofste

12.

Vul die regte trap van vergelyking in:

vinnig/ vinniger/ (a)