WorksheetsVerlede tyd-Graad 5
Total questions: 10
Worksheet time: 10mins
Skryf die volgende sinne oor in die verlede tyd:
Pappa sing 'n mooi liedjie.
(a)
Skryf die volgende sinne oor in die verlede tyd:
Die honde blaf die hele aand.
(a)
Skryf die volgende sinne oor in die verlede tyd:
Juffrou raas met die klas.
(a)
Skryf die volgende sinne oor in die verlede tyd:
Piet swem in die kompetisie.
(a)
Skryf die volgende sinne oor in die verlede tyd:
Die baba huil elke oggend.
(a)
Skryf die volgende sinne oor in die verlede tyd:
Ek borsel my tande twee keer 'n dag.
(a)
Skryf die volgende sinne oor in die verlede tyd:
Mamma dra 'n rooi rok.
(a)
Skryf die volgende sinne oor in die verlede tyd:
Ben skryf op die bord.
(a)
Skryf die volgende sinne oor in die verlede tyd:
Die meisies verf 'n mooi prentjie.
(a)
Skryf die volgende sinne oor in die verlede tyd:
Die kinders drink hulle koeldrank.
(a)