Font size
WorksheetsToekomende Tyd
Total questions: 10
Worksheet time: 10mins
Skryf die volgende sin in die Toekomende tyd:
Die baba huil baie hard.
(a)
Skryf die volgende sin in die Toekomende tyd:
Die kinders is baie moeg.
(a)
Skryf die volgende sin in die Toekomende tyd:
Juffrou wil die kinders straf.
(a)
Skryf die volgende sin in die Toekomende tyd:
Piet kan die bal ver skop.
(a)
Skryf die volgende sin in die Toekomende tyd:
Mamma sny die groente.
(a)
Skryf die volgende sin in die Toekomende tyd:
Die hond eet die been.
(a)
Skryf die volgende sin in die Toekomende tyd:
Die vrou dra 'n mooi rok.
(a)
Skryf die volgende sin in die Toekomende tyd:
Die meisie is baie honger.
(a)
Skryf die volgende sin in die Toekomende tyd:
Die man werk baie lang ure.
(a)
Skryf die volgende sin in die Toekomende tyd:
Pappa moet die kar was.
(a)